Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Richtershuyz Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mackenzie-straat 375, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Richtershuyz Guesthouse is in een van die mees gesogte woonbuurte in Pretoria geleë en bied heerlike oornagverblyf in 'n rustige en privaat omgewing. Dit kan 'n goeie opsie wees vir alleenreisigers, paartjies of korporatiewe reisigers.

Hierdie eiendom kyk uit oor die swembad en tuin en bied gaste 4 kamers of 'n selfsorg-eenheid wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Hierdie kamers is óf gemeubileer met 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar, gefiltreerde water, 'n yskassie, gratis WiFi en 'n TV met Apple TV in. Die selfsorg-eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan 'n kontinentale ontbyt in die gemeenskaplike eetkamer geniet en in die gastesitkamer ontspan.

Gaste het volle toegang tot die uitgestrekte tuin en swembad om op daardie warm somersdae af te koel. Die groot bome is die tuiste van volop voëllewe met wonderlike geluide en reuke. Die ligging van hierdie eiendom is naby baie winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Mackenzie-straat 375, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mackenzie-straat 375, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e0d4f5f7dc8eb9165bdb6efd37c1b733c3cbb46cf7b5d8629ef102e23dc4dcb09cae111cf4c901af1634d9f04ad1ef0d7f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 375 Mackenzie Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7672141 28.2476595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang