Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ridgeway Close

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 44, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ridgeway Close bied verskeie verblyf-opsies en is in Scottsville, 'n voorstad van Pietermaritzburg, geleë. Dit is die ideale plek vir paartjies, gesinne, sake- of enkelreisigers

Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Dit is in die hartjie van Scottsville geleë en bied maklike toegang tot die N3, die sakekern, verskeie nywerheidsgebiede en privaat hospitale. Winkelsentrums, skole en restaurante is net 'n paar minute weg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ridge-weg 44, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 44, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA152c50fd53c4cbe96641195f564b0bc5a415514a45b6c7878d690110e849343aaef930f9adbb3b90e1bf2d8aea7c67962fef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 44 Ridge Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.617437 30.40177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang