Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietondale Lodge

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Kamer 1
Slegs verblyf
Kamer 2
Slegs verblyf
Kamer 3
Slegs verblyf
Kamer 4
Slegs verblyf
Kamer 5
Slegs verblyf
Kamer 6
Slegs verblyf
Kamer 7
Slegs verblyf
Kamer 8
Slegs verblyf
Kamer 9
Slegs verblyf
Kamer 10
Slegs verblyf
Kamer 11
Slegs verblyf
Kamer 12
Slegs verblyf
Kamer 13
Slegs verblyf
Kamer 14
Slegs verblyf
Kamer 15
Slegs verblyf
Huisreëls

- Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
- Rook is verbode in die kamers en in die lodge, maar gaste kan in die tuin, by die lapa of op die stoep rook. Indien daar in die kamers gerook word sal dit skoongemaak word en die kostes daarvan sal op gaste se rekening gehef word.
- Wasgoedgeriewe is beskikbaar.
- Swemhanddoeke kan teen ’n ekstra koste by ontvangs versoek word en gaste is welkom om hul eie swemhanddoeke saam te bring.
- Die gebruik van die swembad na 21:00 word nie toegelaat nie.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Neem asb. kennis dat gaste die volle bepalings en voorwaardes moet aanvaar wat deur die verblyf voorsien word wanneer daar bespreek word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R890
R 890 R 801
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
R 890 R 801
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutpansberg-weg 259, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe38417c2fc0ecc7e9f0e2960b1f790562c2aceec7e795f59c65f01d967cf7d1e422c635e58aae77034d8012a11474bab808b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R801 per nag (plek vir 2) 16 5 1 4 259 Soutpansberg Road Rietondale 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.734517 28.224157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang