Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rinkhalskop Safari Lodge

Kampeer/karavaan

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Eureka B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome. Fantasties, so lekker gekuier, baie vriendelike bestuur en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Very nice setup for camping and chalets. Very neat and well maintained. I will. Loved every minute of it. Tranquility at its best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Mooi geriewe, gasvry, pragtige area. Die kampterrein was netjies en het baie mooi geriewe gehad. Die WiFi was goed. Die diens was vriendelik en gasvry. Ons het baie lekker in die boma gebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tammy G
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jan 2024

Wonderlike natuurskoon, mooiste voëls. Jesse die Jack Russel het ons opgepas. 'n Lekker plek om te rus en te stap. Baie diere gesien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

G S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Worth returning to. Great isolated venue with unlimited space to walk and enjoy the great outdoors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit M
1 nag Gesin met klein kinders
2.0
Des 2019

Te duur vir waarde. Word nie korrek beskryf op internet. Te duur vir wat jy kry. Lang, erge grondpad met hekke. Sal dit nie aanbeveel nie. Eienaar onvriendelik en hul besprekings deurmekaar gehad tussen my en my broer. Nie koffie in my kamer gehad nie, ook nie seep of sjampoe in stort nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anri W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2018

Rustig. Gasvry, baie vriendelik en behulpsaam. Lieflike staanplekke in die rustige bosveld-atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leoni J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2018

Baie mooi rustig en skoon. Die rustige natuurskoon en pragtige privaat staanplekke is 'n ideale wegbreek vir enige een. Kinders het die rotsswembad ongelooflik geniet. Baie veilig. Omgewing voel asof of jy op die strand kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anari N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2018

Pragtige natuurskoon. Baie mooi en ongerepte natuur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 181 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: KS 727, Langs die N11 sowat 31 km vanaf Marble Hall, Marble Hall, 0035, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZGY0ODU4LWZiNTYtNGYyOC04NTAwLWNlYmY3ZjI0ZGVlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 KS 727 Off the N11 approximately 31 km outside Marble Hall 0035 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.840913624929 29.269383251667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang