Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Bend Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Karien G
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Sal weer daar wil bly. Mooi groot eenheid op 'n pragtige dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirjam C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Perfect overnight stay. Clean and comfortable in a safe area. Nice little cottage in a safe location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Smaakvol, netjies en so mooi! Lieflike uitsig oor die berge! Baie impressed! RiverBend is 'n ongelooflik mooi plekkie - die cottage het absoluut alles wat 'n mens nodig kan hê vir selfcatering en die meubels is so mooi! Bed slaap heerlik, en was so impressed met die gastehuis! Die gasheer het ons wel nie ontvang nie, maar 'self check-in' details gestuur en dit was so maklik en gerieflik! Ek sal vir seker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
1 nag
5.0
Aug 2024

Stukkie van die geskiedenis maar netjies en smaakvol verblyf. Die plek was silwerskoon - 'n heerlike maal het in die yskas gewag - die plek is groot en baie gerieflik. Lekker stil deel van die dorp met alles wat mens nodig mag hê. Sal beslis weer hier oorslaap en sal ook lekker wees om 'n ekstra paar dae te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lood V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Gemaklike oornag blyplek. Lekker gebly. Baie spasie in die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige eenheid met alles wat jy nodig het. Pragtige toegeruste eenheid met alles wat jy nodig het. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tasneem K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Relaxing, very welcoming and felt safe. Super awesome, clean and relaxing environment. Went for a walk around the neighborhood and everybody was very friendly. The host sent us all the info we needed to make our arrival and departure very easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ms W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was 'n absoluut heerlike verblyf. Dit was 'n gerieflike, heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
1 nag
5.0
Jun 2024

Heerlike rustige oornag bestemming. Pragtige rustige oornag plek met alles wat 'n mens benodig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaas B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Stil en rustig. Lieflik ingerig. Bly. Ja, ons het baie lekker gebly. Dankie vir die ekstra drinkwater.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 51

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 91 - 93, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac97a6b629bcacc0ec7854da04f2597e33bf2d3d38d483ded298be9c34919396327e29819b45c698275723d7e26f070b3fe0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 91 - 93 Donkin Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.2589242 24.5302734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang