River Bliss

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Geen troeteldiere word toegelaat nie
- Geen rook toegelaat nie
- Geen geraas van 22:00 tot 08:00
- Jacuzzi mag slegs gebruik word vanaf 09:00 tot 22:00
- Geen funksies word toegelaat nie
- Geen kommersiële fotografie en verfilming word toegelaat nie
- Die prys is slegs vir die aantal gaste wat in die bespreking gespesifiseer is, met die maksimum van 8
- Gaste gebruik die swembadarea op eie risiko
- Geen bykomende gaste word toegelaat om die perseel te betree sonder vooraf toestemming nie
- Die boonste huis met permanente huurders wat daar woon is nie deel van die huurkontrak nie en mag nie betree word nie
- Parkeerplek op die perseel is slegs vir 2 voertuie beskikbaar
- Los asseblief die eenheid soos jy dit gekry het, en skottelgoed moet gewas word

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Estuary Drive 53, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8691654909dcc5b56ccc94eb3a2a4da7415a41943118963d596506c40eea9764ad537be1bd35d65a4a42d284908fbba855d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) Estuary Drive 53 Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.9296704 27.9953152
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang