Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Breeze Retreat

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 18 November 2024. Bespreekbaar tot 2 Okt 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crayfish-laan 1283, Club Marina, Ifafa Beach, 4185, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R749 R524 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

River Breeze Retreat is 'n ruim selfsorghuis wat ideaal in Club Marina, Ifafa Beach geleë is. Dit is die perfekte bestemming vir 'n ontspanne gesinsvakansie weg van die stad.

Dié verblyf bied slaapplek aan 5 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens vir kinders. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Die oopplan-sitarea het oorgenoeg sitplek en 'n TV.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek. Die kompleks bied 'n verskeidenheid geriewe, insluitend 'n swembad, toegang tot die rivier, waterwurms, restaurant, kroeg, slaghuis en 'n winkeltjie. Dit is net 4 km vanaf Ifafa se strand en die getypoel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
3 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Crayfish-laan 1283, Club Marina, Ifafa Beach, 4185, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R749
R749 R524
per nag (plek vir 6)
Vanaf R749
R749 R524
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crayfish-laan 1283, Club Marina, Ifafa Beach, 4185, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05d55da1660a9d42dc06b584c047f4879bb31e6aaeec270c2ec60822c877e079de51fd8bd99cf65834de4a4dcdfec0b68fc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R749 nouVanaf R524 per nag (plek vir 6) 1283 Crayfish Lane Club Marina 4185 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.440312087029 30.640053749084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang