Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Valley Nature Reserve

Selfsorg
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Kothuise 1 en 2
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kothuis het 2 groot slaapkamers en ’n en suite-badkamer. Albei die badkamers het ’n stort en bed. Daar is ’n dubbelbed in 1 van die slaapkamers en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kothuis het ’n oopplan-sitarea, -eetarea en -kmbuis. Die sitarea en slaapkamers lei na ’n groot veranda wat ’n uitsig oor die woud bied. Daar is waaiers in die slaapkamers en sitarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, potte, panne en al die nodige eetgerei en breekware. Die sitarea het ’n TV met ’n DVD-speler en sekere DStv-kanale. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring om toegang tot meer kanale te kry. Linne en badhanddoeke word voorsien, sowel as seep en toiletpapier. Gaste moet hul eie strandhanddoeke, houtskool en vuurmaakhout saambring. Braaigeriewe is beskikbaar, sowel as ’n trampolien vir kinders.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

River Valley Nature Reserve is 'n natuurreservaat met wilde diere so daar is 'n streng geen troeteldierbeleid.
Rook, vaping en/of e-sigarette word nie in die kothuise toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Kothuise word daagliks skoongemaak, maar slegs volgens spesiale reëlings op Sondae.
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Vuurmaakhout en houtskool is by die plaasstalletjie/onthaal beskikbaar.

Die eienaars word op die reservaat en is by die daaglikse bedrywighede betrokke.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portal-laan, River Valley Natuurreservaat, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81493d7ea3a3b7c84458f3a6b98d48b71fc3415d2d80f8744b58daa95dd666466f335b73ab169828f0a91469d7b900047865?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) Portal Avenue River Valley Nature Reserve 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.825501537985 30.366211998209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang