Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Riverbed Africa

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Rivieroewer-glanskamp
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • 4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kampplek is langs die Spekboomrivier geleë en is 'n ideale plek om te kampeer en te herlaai. Daar is 2 tente, een met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-toilet en 'n slaapbank vir kinders onder 10 jaar. Die tweede tent het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders onder 10 jaar. Gaste het toegang tot 'n stort en 2 toilette. Daar is 'n braai-area en 'n kampstyl-kombuis met 'n eenplaatstoof, 'n gasplaat, 'n klein gasyskas en 'n kouewaterwasbak. Elektrisiteit is nie beskikbaar nie en daar is beperkte selfsoonsein. Sonkragligte is in die braai-area, badkamer en kombuis beskikbaar, maar gaste moet steeds hul eie flitse saambring.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook word nie in die gastehuis toegelaat nie.
Gaste betree die perseel op eie risiko.
Alle voertuie word op eie risiko geparkeer.
Die instansie aanvaar geen aanspreeklikheid vir verlore of gesteelde items of skade aan gaste se besittings nie.
Enige skade aan die perseel of die inhoud daarvan moet onmiddellik gerapporteer word aan die eienaars of die bestuur. Indien dit nie gedoen word nie, is gaste aanspreeklik daarvoor om hierdie skade reg te stel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gastehuis
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir tot 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer. Die huis het ook 'n ruim oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook WiFi, 'n braai-area, terras en 'n tuin wat gaste kan geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuisie
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook word nie in die gastehuis toegelaat nie.
Gaste betree die perseel op eie risiko.
Alle voertuie word op eie risiko geparkeer.
Die instansie aanvaar geen aanspreeklikheid vir verlore of gesteelde items of skade aan gaste se besittings nie.
Enige skade aan die perseel of die inhoud daarvan moet onmiddellik gerapporteer word aan die eienaars of die bestuur. Indien dit nie gedoen word nie, is gaste aanspreeklik daarvoor om hierdie skade reg te stel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Anderson Catchment and Nature Reserve, 15 km vanaf Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8af2eee1ab12d8341a17442f19df4e62994861c6f59adf4d2d21fd872abf6127d691a9ce27a5fc4abad9af5c171dd8ec338?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Mount Anderson Catchment and Nature Reserve 15 km from Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.039589 30.533637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456