Riverbed Africa
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Anderson Catchment and Nature Reserve, 15 km vanaf Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Riverbed Africa is in die berge van die Mount Anderson Wateropvangs- en Natuurreservaat naby die Spekboomrivier in 'n luisterryke omgewing. Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorghuis met 3 slaapkames, 'n kampeerplek en Off-Grid Cabin.
Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 5 gaste. Daar is 'n glanskamptent geskik is vir 2 gaste, en 'n kampeerterrein vir nog 6 gaste. Daar is 2 afgeleë kampeerterreine wat slegs via 4x4 bereik kan word. Die huis het ook 'n ruim oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook WiFi, 'n braai-area, terras en 'n tuin wat gaste kan geniet. Die gastehuis en houthuisie kan met 'n sedan bereik word.
Die glanskamptent is langs die Spekboomrivier geleë en dit is 'n ideale plek om uit die stad te ontsnap en te herlaai. Die glanskamptent het nie elektrisiteit nie, bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 tente. Een tent het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders, die tweede tent het 'n dubbelbed vir 'n paartjie en 'n stapelbed vir 2 kinders, en die derde tent is die kombuis wat met 'n gasvrieskas met 'n eenplaatgasstoof toegerus is. Die glanskamptent het 'n warmwater stort toilet, wasbak, 'n wasarea en braaigeriewe. Die glanskamptent is slegs met 'n 4x4 bereikbaar. Die glanskamptent word vir fikse natuurliefhebbers wat die buitelewe geniet, kunsvlieghengel en hou van stap aanbeveel.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Forelhengel
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Mount Anderson Catchment and Nature Reserve, 15 km vanaf Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Riverbed Africa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lydenburg Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Anderson Catchment and Nature Reserve, 15 km vanaf Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang