Riverbend
Beskrywing
Dié selfsorgwoonstel beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n rusbank en 'n TV. Die woonstel is op die rivierpaadjie geleë vanwaar gaste lieflike uitsigte kan geniet. Die woonstel het 'n stoep met 'n ingeboude braai en houttafels en -bankies.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die splinternuwe kothuis is bo-op ’n motorhuis gebou. Die braai-area het ’n lieflike uitsig oor die Mcantsirivier en oor die hoofstrand. Die perseel het direkte toegang tot die rivierpaadjie wat afloop na die see wat so 500 m weg is. Daar is ook ’n toegeruste kombuis en ’n wasmasjien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgwoonstel beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n rusbank en 'n TV. Die woonstel is op die rivierpaadjie geleë vanwaar gaste lieflike uitsigte kan geniet. Die woonstel het 'n stoep met 'n draagbare braai en houttafels en -bankies.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huis op die boonste verdieping het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en bied pragtige uitsigte vanaf die balkon. Die huis het 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis beskik oor 'n ontbyt-hoekie en is toegerus vir selfsorg met 'n oond, 'n stoof en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n eetkamerstel, 'n sitarea, binnenshuise braaigeriewe en 'n TV. Die huis is ook toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strelitziastraat 23, Kidd's Beach, 5264, Oos-Kaap