Rivers End Farm
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wortelgatweg, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rivers End Farm is op die oewer van die Kleinrivier-strandmeer in 'n voëlbewarea net 7 km vanaf Stanford geleë. Verblyf is in 'n luukse selfsorg-houtkothuis en 'n klassieke kampeerwa beskikbaar.
Dié hoofkothuis is op stelte gebou, bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die slaapkamers het óf 'n dubbelbed óf 2 kinderstapelbeddens met plek vir 4 kinders. Die badkamers het elk 'n toilet, bad, stort en 'n wasbak. Die sitarea het sekere DStv-kanale en lei na 'n dek met 'n uitisg oor die omliggende areas. Dié eenheid het ook 'n KolKol-houtvuurwarmbad.
Die swart arendbus is 'n klassieke kampeerbus wat slaapplek vir 2 gaste, 'n slaapkamer en 'n badkamer het. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die verblyf maak van sonkrag gebruik. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, stoof, oond, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Reënval deur die jaar is nie baie konsekwent nie, en die watervlakke verander gedurig. Dit beteken die verblyf het 'n uitsig oor 'n massiewe watermassa vir roei of kanovaart of 'n opgedroogde pan wat gaste te voet kan verken. Die verblyf het addisionele kampeerplekke op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 97
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Wortelgatweg, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Gaste dink Rivers End Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wortelgatweg, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang