Riverside Manor
Beskrywing
Die grasbedekte kampeerterrein is teen die oewer van die Mooirivier midde van 'n populier-woud geleë. Elke kampplek het braaigeriewe, beligting, 'n waterkraan en twee karavaan-kragpunte wat 'n maksimum 6 amp-stroom verskaf. Die kampplekke deel die dames- en mans-ablusiegeriewe met die rugsakreisiger-eenhede. Ongelukkig het die kampeerders nie toegang tot die swembad en lapa tensy die selfsorghuis se gaste hulle nooi nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
Rampartye word nie toegelaat nie en ander partytjies en geleenthede word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is.
Rugsakreisigers moet hul eie duvets of slaapsakke en handdoeke saambring.
Kampeerders moet hul eie kampeertoerusting saambring.
Selfsorghuise:
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.
Rugsakreisigers en kampeerders:
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 100% (die volle bedrag) van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kampeerplekke het gras en is aan die oewer van die Mooi Rivier. Die bome en plante is goed onderhoud. Elke staanplek het 'n 6 amp karavaan-punte en 'n braai. 'n Lig en kraan word gedeel.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
Rampartye word nie toegelaat nie en ander partytjies en geleenthede word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is.
Rugsakreisigers moet hul eie duvets of slaapsakke en handdoeke saambring.
Kampeerders moet hul eie kampeertoerusting saambring.
Selfsorghuise:
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.
Rugsakreisigers en kampeerders:
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 100% (die volle bedrag) van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie slaapsaal is in die hartjie van die rugsakreisiger-eenhede geleë, direk langs die kombuis. Die slaapsaal het 5 dubbelstapelbeddens met gemaklike matrasse, 'n kussing en 'n bo-laken. Gaste moet hul eie duvets of slaapsakke saambring. Gaste het toegang tot buite-ablusiegeriewe, 2 dames en 2 mans, wat met die kampeerders gedeel word. Gaste sal gemeenskaplike kombuis, ten volle toegerus, en die eetarea met ingeboude braaigeriewe, 'n yskas-vrieskas, gasstoof, broodroosters en koolstoof moet gebruik. Gaste sal ook die gemeenskaplike leefarea met platskerm-TV en buite-braaigeriewe moet gebruik. Dié area het sitplek vir 20 mense en kyk oor die Mooirivier uit. Ongelukkig het die rugsakreisigerslosies nie toegang tot die swembad en lapa tensy die selfsorghuis se gaste hulle nooi nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
5 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die tariewe wat hier verskyn is vir selfsorg.
Huisreëls
Rampartye word nie toegelaat nie en ander partytjies en geleenthede word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is.
Rugsakreisigers moet hul eie duvets of slaapsakke en handdoeke saambring.
Kampeerders moet hul eie kampeertoerusting saambring.
Selfsorghuise:
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.
Rugsakreisigers en kampeerders:
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 100% (die volle bedrag) van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie slaapsaal, wat slaapplek vir tot 4 gaste bied, het dubbelstapelbeddens met gemaklike matrasse, 'n kussing en 'n bo-laken. Gaste moet hul eie duvets of slaapsakke saambring. Die slaapsaal het 'n en suite-stort en toilet. Gaste sal gemeenskaplike kombuis, ten volle toegerus, en die eetarea met ingeboude braaigeriewe, 'n yskas-vrieskas, gasstoof, broodroosters en koolstoof moet gebruik. Gaste sal ook die gemeenskaplike leefarea met platskerm-TV en buite-braaigeriewe moet gebruik. Dié area het sitplek vir 20 mense en kyk oor die Mooirivier uit. Ongelukkig het die rugsakreisigerslosies nie toegang tot die swembad en lapa tensy die selfsorghuis se gaste hulle nooi nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Stapelbed

Die Savoy-suite het slaapplek vir tot 4 gaste. Hierdie suite het 1 slaapkamer met twee enkelbeddens, en 'n ander kamer met stapelbeddens, perfek vir kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Dié suite het 'n kombuisie en ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die tariewe wat hier verskyn is vir selfsorg. Linne, badhanddoeke en elektriese komberse word voorsien.
Huisreëls
Rampartye word nie toegelaat nie en ander partytjies en geleenthede word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is.
Rugsakreisigers moet hul eie duvets of slaapsakke en handdoeke saambring.
Kampeerders moet hul eie kampeertoerusting saambring.
Selfsorghuise:
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.
Rugsakreisigers en kampeerders:
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 100% (die volle bedrag) van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Protea-suite het slaapplek vir tot 4 gaste. Dié suite het 1 slaapkamer met twee enkelbeddens, en 'n ander kamer met stapelbeddens, perfek vir kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die suite het 'n kombuisie en ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die tariewe wat hier verskyn is vir selfsorg. Linne, badhanddoeke en elektriese komberse word voorsien.
Huisreëls
Rampartye word nie toegelaat nie en ander partytjies en geleenthede word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is.
Rugsakreisigers moet hul eie duvets of slaapsakke en handdoeke saambring.
Kampeerders moet hul eie kampeertoerusting saambring.
Selfsorghuise:
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.
Rugsakreisigers en kampeerders:
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 100% (die volle bedrag) van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die eenheid het 'n klein eet-area met 'n kombuisie. Ander geriewe sluit 'n DStv-hotelpakket, elektriese komberse en onderdakparkeerplek vir 1 voertuig in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
Rampartye word nie toegelaat nie en ander partytjies en geleenthede word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is.
Rugsakreisigers moet hul eie duvets of slaapsakke en handdoeke saambring.
Kampeerders moet hul eie kampeertoerusting saambring.
Selfsorghuise:
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.
Rugsakreisigers en kampeerders:
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 100% (die volle bedrag) van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het 3 slaapkamers, 'n kombuis, eetkamer en leefarea en daar is slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander kamers het elkeen twee enkelbeddens. Dié kamers deel 'n tweede badkamer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die ruim leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Die kothuis het uitstekende braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die tariewe wat hier verskyn is vir selfsorg. Linne, badhanddoeke en elektriese komberse word voorsien.
Huisreëls
Rampartye word nie toegelaat nie en ander partytjies en geleenthede word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is.
Rugsakreisigers moet hul eie duvets of slaapsakke en handdoeke saambring.
Kampeerders moet hul eie kampeertoerusting saambring.
Selfsorghuise:
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.
Rugsakreisigers en kampeerders:
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 100% (die volle bedrag) van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Manor House is 'n grasdakhuis met slaapplek vir tot 6 gaste. Die huis het 3 slaapkamers, 'n kombuis, eet- en sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander kamers beskik elkeen oor 2 enkelbeddens en en suite-badkamers. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die ruim leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Die Manor House het uitstekende braaigeriewe. Die Manor Lodge is verbind aan die Manor Anneks wat lei na die gemeenskaplike kombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die tariewe wat hier verskyn is vir selfsorg. Linne, badhanddoeke en elektriese komberse word voorsien.
Huisreëls
Rampartye word nie toegelaat nie en ander partytjies en geleenthede word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is.
Rugsakreisigers moet hul eie duvets of slaapsakke en handdoeke saambring.
Kampeerders moet hul eie kampeertoerusting saambring.
Selfsorghuise:
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.
Rugsakreisigers en kampeerders:
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 100% (die volle bedrag) van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 47 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R103 Rosetta, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang