Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Manor

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Terence C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantastic, see you soon. Steve and his staff were very accommodating, helpful and friendly. Fantastic stay, we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justeen S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lovely place. Lovely host, clean, and looking forward to coming back in summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rustige oornagplek. Baie dankie, dit was net wat ons nodig gehad het vir ons week kamp by TO Strand. Dit het die lang pad net 'n bietjie gebreek. Die fasiliteite was skoon en netjies, en die gasheer was baie vriendelik. Die diens was uitstekend. Ons het oorgeslaap soontoe en terug van TO Strande, en dit was lekker om nie weer kamp op te slaan nie. Die kinders het selfs bietjie by die rivier gaan verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merinda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Greatly enjoyable. Well managed accommodation, great assistance when required, and area is beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis H
1 nag
5.0
Mrt 2024

Venue is bang for buck. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Lekker gebly. Netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Ligging mooi en rustig. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Glenda B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Relaxing, quiet and comfortable. We all loved our stay at Riverside Manor, rooms were clean and comfortable. Grounds are very neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mari S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2024

Good Easter weekend spent! Riverside Manor is situated in the most beautiful area. The cottage has so much potential and we stayed comfortably. We had to clean the outside chairs and table with soap and water before we could sit there to braai. We found that a little extra care could be taken to clean the bathrooms and the main bedroom next to the bed where we had to plug in our phone chargers was so dirty with old papers, etc. lying there. The lights were very weak and the bulbs were not working, so my husband changed the bulbs around so that we could manage in the kitchen and bathrooms. We cleaned the light covers while we were busy with it. The property had a power outage, which in today's time we really have patience with, but it would have been nice to have more lights than just one oil lamp in the whole cottage. We could suggest power-saving bulbs and so on; magneto lights or flashlights could have helped also. No WiFi was available as advertised on the booking sheet. It was great that the ladies came to clean the cottage every day and put our towels in the dryers. The cottage and property are very homey. Thank you for a good stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Winston G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Soos hierbo gestel. Riverside Manor was skoon en netjies en ons was gemaklik met die plek, en sal dit beslis aanbeveel aan vriende. Die groot perseel is 'n bonus, en 'n skemerkelkie langs die mooi stroompie word hoogs aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Steven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103 Rosetta, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyMWQ5ZTY2LTZmMjctNDg0ZC05MjAzLTdiMWMwZmU0YjYyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 R103 Rosetta Rosetta 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.297964150642 29.978985786438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang