Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverstay

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Pieter S
1 nag
5.0
Apr 2024

Mense is baie gasvry,. Baie lekker gebly, en dit is veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Comfortable and clean. Very friendly hosts and the room had everything you might need. Kroonstad is a neat, clean town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodney C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Fantastic experience. Absolutely fantastic. Will definitely be staying there again. Loved the dogs. Our hosts were so attentive. This place comes highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Pleasant! Quiet! Hot water! Thoughtful about guest comfort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wolf-dieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

It was a pleasant stopover! Friendly hosts. Secure environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica C
1 nag
4.0
Mrt 2024

Heel aangenaam. Baie lekker gebly behalwe vir die trappe na ons eenheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Miemie
Riverstay
Monica Dankie vir julle terugvoer. Volgende keer moet ons vir julle 'n eenheid onder bespreek. Groete

Letitia E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

'n Rustige en genotvolle wegbreek plek. Ons het baie lekker gebly. Die verblyf het 'n rustige plaasatmosfeer.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Miemie
Riverstay
Baie dankie vir jul verblyf by Riverstay. Dankie vir jul vriendelikheid. Hoop ons sien jul sommer gou weer. Mooi middag Estie

Gerrit R
1 nag Saam met vriende
3.0
Aug 2024

Ek sal dit aanbeveel vir jong reisigers wat nie omgee om in 'n dorm te bly nie. Was oukei vir 'n kort oorslaap. Die filterkoffiemasjien was 'n bonus. Gelukkig het ons ons eie moerkoffie gehad. Hulle het net kits gehad.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Dit was fantasties. Ons het Jan en Miemie se gasvryheid vreeslik geniet. Baie vriendelik en hulpvaardig indien jy iets nodig het. Dit is lekker rustig langs die rivier en ek sal die plek hoogs aanbeveel. Weereens baie dankie dat ons daar kon bly. Ons sal verseker weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miemie
Riverstay
Thank you, Annemarie.

Stacy-lee F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Lekker gerus. Gasvry en baie vriendelik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Miemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Lingen-straat, Ruhe Plaas, Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6IgW6NN90LZuVc111l39NFGi0OzICG3owyS9QNRgS5kAtPlEyb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 Van Der Lingen Street Ruhe Farm 9500 Vrystaat 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -27.661593148663 27.261555322585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang