Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverstay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Miemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 70 resensies vir Riverstay
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Pieter S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Mense is baie gasvry,.

Baie lekker gebly, en dit is veilig.

Karen D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Comfortable and clean.

Very friendly hosts and the room had everything you might need. Kroonstad is a neat, clean town.

Rodney C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney C

Fantastic experience.

Absolutely fantastic. Will definitely be staying there again. Loved the dogs. Our hosts were so attentive. This place comes highly recommended.

Mike N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike N

Pleasant!

Quiet! Hot water! Thoughtful about guest comfort.

Wolf-dieter V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolf-dieter V

It was a pleasant stopover!

Friendly hosts. Secure environment.

Monica C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica C

Heel aangenaam.

Baie lekker gebly behalwe vir die trappe na ons eenheid.

Riverstay se terugvoer

Monica
Dankie vir julle terugvoer.
Volgende keer moet ons vir julle 'n eenheid onder bespreek.
Groete

Riverstay
Letitia E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia E

'n Rustige en genotvolle wegbreek plek.

Ons het baie lekker gebly. Die verblyf het 'n rustige plaasatmosfeer.

Riverstay se terugvoer

Baie dankie vir jul verblyf by Riverstay. Dankie vir jul vriendelikheid. Hoop ons sien jul sommer gou weer. Mooi middag
Estie

Riverstay
Gerrit R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit R

Ek sal dit aanbeveel vir jong reisigers wat nie omgee om in 'n dorm te bly nie.

Was oukei vir 'n kort oorslaap. Die filterkoffiemasjien was 'n bonus. Gelukkig het ons ons eie moerkoffie gehad. Hulle het net kits gehad.

Annemarie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D

Dit was fantasties.

Ons het Jan en Miemie se gasvryheid vreeslik geniet. Baie vriendelik en hulpvaardig indien jy iets nodig het. Dit is lekker rustig langs die rivier en ek sal die plek hoogs aanbeveel. Weereens baie dankie dat ons daar kon bly. Ons sal verseker weer van hulle gebruik maak.

Riverstay se terugvoer

Thank you, Annemarie.

Riverstay
Stacy-lee F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacy-lee F

Lekker gerus.

Gasvry en baie vriendelik en skoon.

Hester B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Goed ontvang. Puik aanwysings.

Honde was lastig. Selfs op bed gespring en ons sjokolade geëet! Tuin baie verwaarloos. Vriendelike eienaar.

Jlp (flap) B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jlp (flap) B

Ons het Riverstay as 'n oornagstop gebruik na en van 'n roudiens. Dit het aan ons verwagtinge voldoen.

Ons was baie vriendelik deur personeel (en honde) ontvang. Omdat ons weens omstandighede die aanvanklike besprekingsdatum moes skuif, moes ons in 'n ander kamer as wat oorspronklik bespreek was, oorbly. Dit was te verstane en vir ons aanvaarbaar. Bestuur het uit hul pad gegegaan om dit vir ons moontlik te maak om RWC eidstyd te kyk. Die afwerking in die kamers is ongekunsteld (rustic) maar dit was skoon en netjies. Dit pas by die omgewing en was nie steurend nie.

Riverstay se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle weer.

Riverstay
Francois D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D

Nice and quiet by the river, comfy bed and friendly dogs.

Felt safe away from town.

Cornel L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cornel L

Rustig en tuis!

Ja, dankie. Dit was voldoende vir wat ons daarvoor was in Kroonstad vir die Jukskei SA. As ons weer volgende jaar moet gaan, sal ons weer daar kom bly. Het heel tuis gevoel (plaas atmosfeer).

Janita N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita N

Heerlik, almal het heerlik gerus en saam gekuier.

Die plek is ongelooflik netjies en skoon. Die eienaars is vriendelik en baie gasvry. Hulle het veral uit hulle pad gegaan om die tyd vir ons 2-jarige so aangenaam moontlik te maak. Ons sal beslis die plek by ons vriende en familie aanbeveel. Die ligging is ook perfek, net ver genoeg van die dorp vir rus en vrede, tog naby genoeg vir vinnig iets gaan koop. Baie dankie nogmaals vir almal betrokke by die plek.

Riverstay se terugvoer

Baie dankie vir goeie terugvoer, ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer.

Riverstay
Jos N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos N

Mooie zelfzorg.

Mooie rustige selfsorg. Alles wat je nodig hebt. Heel vriendelijke Mimie en Jan. Een aanrader.

Theunie C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunie C

Vriendelike ontvangs en baie veilig.

Uitstekende diens. Skoon, gerieflik en veilige verblyf vir 2 dames.

Phillip Z - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip Z

Baie lekker en geniet die stilte.

Eienaars is baie gaaf en as jy iets nodig het dan en bring hulle dit vir jou.

Sandra S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

Veilig, vriendelik, stil en rustig.

Ek en my dogter het die Bokkieweek daar gebly. Dit was heerlik en sal dit vir ander enige tyd aanbeveel. Baie dankie vir jul vriendelikheid en gasvryheid.

Riverstay se terugvoer

Baie dankie ons waardeer jul terugvoer.

Riverstay
Jan B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Rustige oorslaap.

Ons is hartlik ontvang. Die plekkie is baie oulik en goed toegerus. Linne en handdoeke was skoon en vars. Alles was skoon en netjies, behalwe vir die mikrogolfoond waarin iemand kerrie warm gemaak het en twee bakkies waarin die kerrie bedien was wat ook nie skoon was nie.

Chris S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Vriendelike gasheer, pragtige omgewing, neem jou visstok saam.

Die foto's vertel die hele verhaal.

Hans F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hans F

Net 20% van hulle kamers verteenwoordig die gepubliseerde foto's. Dus gedeeltelik misleidende advertensie.

The good: Die eienaars se vriendelike ontvangs. The bad: Die mederheid kamers is sub-standaard en hoort in 'n ander kategorie, bv. bikers, etc. Die advertensie verteenwoordig alleenlik 2 van die 8 kamers. Die advertensie is misleidend. The ugly: die kamer het geen vensters nie, alleenlik skuifdeure, wat ek nie wil ooplos vir vars lug gedurende Eskom se loadshedding en dus spinnekoppe, skerpioene en slange inlok nie. Die eiendom is reg teen die Valsrivier met ryg vegetasie en baie goggas.

Kobus F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus F

Baie teleurgesteld met die plek.

Die foto's is misleidend. Die deurknop was los in die binnekant en kon glad nie sluit nie, die TV het ook nie gewerk nie, die bedrading van die plek is ook nie goed nie. Sal beslis nie weer daar oornag nie.

Riverstay se terugvoer

Kobus
jammer julle het dit sleg ervaar Jammer julle het ons nie dadelik onder ons aandag gebring ,want wees verseker dat ons enige klagte onmiddelik aanspreek

Riverstay
Christine M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

Vriendelik en gasvry. Lekker geslaap in 'n mooi plekkie langs die rivier.

Ons het die plek en die mense geniet. Braaipak was besonder lekker.

Andre A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre A

Jou huis weg van jou huis af.

Ongelooflik welkom gevoel. Uitstekende gasheer en gasvrou. Regtig ’n rustige oase langs die rivier waar mens selfs die visse vanaf ’n dek in die water gewaar. ’n Juweel.

Marius C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C

Gerieflik, skoon, natuurskoon.

Baie gerieflik in 'n stil omgewing met mooi natuur.

Marianne L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne L

Stil en gemaklik

Die huisie waarin ek gebly het was klein en uniek maar alles het perfek gewerk, was gemaklik en goed ingerig, selfs met hoëspoed internet. Die diens was vriendelik en het my heeltemaal tuis laat voel. Ek sal weer daar bly!

Rene D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Baie lekker.

Ons het lekker oorgeslaap by Riverstay, di uitsig op die rivier is baie mooi. Ek is mal oor die honde wat net wil balspeel.

Riverstay se terugvoer

Rene,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ou Tyger mis jou en hoop jy kom kuier gou weer
Groete,
Miemie

Riverstay
Wikus W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus W

Baie rustig en ontspanne atmosfeer. Sal enige tyd weer gaan.

Dit was baie rustig dit was net wat ons gesoek het. Sal enige tyd weer gaan.

Johannie C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannie C

Baie rustig.

Ons het die rustigheid baie geniet.

Karin V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Wonderlike plekkie.

Baie lekker gekuier, vreeslike rustige plek.

Anel G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel G

Rustig en waarde vir jou geld.

Alles wat jy nodig mag he, is reeds voorsien.

Louis L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Met een woord. Awesome.

Baie vriendelike ontvangs in 'n netjiese, goed toegeruste plekkie en 'n asemrowende uitsig oor die Sandrivier. Die drie pragtige honde van die eienaar sorg vir lekker pret, lieflike diere en baie vriendelik. Ek beveel Riverstay met 'n oop gemoed aan vir oorslaap of 'n langer kuier.

Elmie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie S

Baie gerieflike oornag.

Vir ons 2 dames wat alleen reis, was Riverstay absoluut die ideale oornagverblyf. Baie veilig, baie netjies en gerieflik ingerig. Die rivier, oorvloedige voëllewe en vriendelike honde was 'n bonus. Dankie vir julle hulp en moeite om ons braaivleisvuurtjie aan die brand te kry!

Ernst D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst D

Baie netjies, gemaklik en rustig.

Die akkommodasie is eenvoudig maar goed ingerig.

Rudi C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi C

Fantasties.

Heerlik, rustig. Diens is baie goed.

Riverstay se terugvoer

Rudi,
Baie dankie vir terugvoer, ons waardeer dit.

Riverstay
Cameron G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cameron G

Lekker plek waar jy net rustig kan wees.

Sien sterre.

Paul B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B

Sielerus en vreedsaam!

Eerstens is die mense baie vriendelik en behulpsaam. Ons het 'n sleepwaentjie getrek en kon nie in die dorp parkeer nie. Die eienaar se seun het vir ons ys en hout van die dorp af saamgebring, wat ons baie waardeer het. Die plekkie waar mens visvang is bietjie baie ongelyk en kan verbeter word. Dit sal ook lekker wees as daar 'n lig onder die afdak aangebring word. Die blyplekkie is baie skoon en gerieflik en ons het baie lekker gebly. Ons het die honde baie geniet asook die tarentale en hoenders. Sal die plek enige tyd aanbeveel vir die wat rus en vrede soek. Die plek het ons batterye weer herlaai. Baie dankie weereens vir julle gas vryheid!

Riaan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Heerlik.

Toegerus met die nodige. Gerieflik en netjies. Vriendelike ontvangs en diens.

Marina V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Very quiet and peaceful.

Road to farm is terrible. But otherwise very nice overnight place.

James Henry A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James Henry A

Stay was good and friendly.

Directions were a bit lacking. House or plot number would have been easier.

Teboho M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Teboho M

Fabulous!

Beautiful and peaceful place.

Johannes S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes S

Mooi omgewing, rustig.

Bietjie van 'n ompad vanaf die snelweg.

Johannes S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes S

Stil, rustige omgewing.

Plek is bietjie ver van hoofroetes af.

Wessel G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Wessel G

Sal defnitief nie weer daar tuisgaan nie.

Sien sterre,

Lili W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lili W

Heerlik en rustig.

Dit was wonderlik, ek sal vir seker weer daar oorslaap.

Kathrin C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathrin C

So much more than just a bed!!!

So much attention to detail with a homely feel! Very welcoming and caring hosts. Only negative was that Google maps, garmin GPS and Waze all battled finding location... especially at night.

Marie B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Ons kon vroeër inboek wat ons wonderlik gepas het. Rhyno het ons baie gul ontvang, saam met die vriendelike honde.

Ons het n kode vir die hek gekry wat die laatnag inkom baie vergemaklik het na n heerlike familie troue. Sal beslis aanbeveel.

Karien V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien V

Baie lekker en rustig.

Die plekkie het 'n privaat tuintjie gehad. Ons kon rustig met ons honde braai terwyl hulle kon speel in die tuin. Die plek was netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Arina J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina J

Baie mooi langs die rivier. Vriendelik en behulpsame gasheer en gasvrou.

Ons is welkom ontvang en tuis gemaak. Die akkommodasie is pragtig en gerieflik vir ons gesin gewees met als wat ons nodig gehad het.

Dene V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dene V

Peaceful and tranquil.

Bird watching, flowing river, peace and quiet and very safe. Perfect place to de-clutter the mind.

Barend M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Barend M

Rustig, maar slordig buite om woning.

Ligging goed, maar toegangspad sleg.

Riverstay se terugvoer

Barend,
Baie jammer jy het dit sleg beleef. Die winter is verby en Augustus maand se winde en stof ook.
Hoop ons sien jou weer sodat ons kan spog.

Riverstay
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Trish B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Trish B

Adequate for an overnight stopover.

We felt a bit uncomfortable as we were clearly not expected, and did not feel free to relax and enjoy our time e.g. the family was using the pool, so we felt like intruders.

Rene S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rene S

Goed

Ok vir oornag geen probleem

Eldi V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldi V

Amazing break from the city.

Wonderful and beautiful location, was the perfect romantic getaway from the city. Lovely and caring hosts. Will definitely be visiting again.

Andre V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Besonders.

Besonderse vriendelike personeel en ontvangs. Skoon en so mooi natuurlewe. Baie dankie vir alles.

Riverstay se terugvoer

Julle moet asb weer kom, waardeer terugvoer.

Riverstay
Gerhard B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Baie lekker bos-atmosfeer.

Ons het lekker gekuier. Sal weer daar gaan bly.

Riverstay se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer julle. Ons waardeer dit.

Riverstay
Estelle G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G

Terapeuties.

Eienaars verwelkom jou met oop arms. Baie netjies toegerus met alles wat jy nodig het. Naby alles. Ons sal definitief weer daar bly.

Riverstay se terugvoer

Estelle baie dankie vir terugvoer, ek waardeer dit.
Julle was ook wonderlike gaste en ons sal graag weer wil sien.
Miemie

Riverstay
Zenta E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenta E

Plattelandse gasvryheid!

Nog nuwe plekkie, maar alles netjies. Dekor verskriklik mooi en alles was beskikbaar om ons tydjie so gemaklik en lekker as moontlik te maak. Gasvrou uit haar pad gegaan vir ons.

Riverstay se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Ons waardeer dit.

Riverstay
Johan W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Ons was baie tevrede!

Wonderlike mense, sal enige tyd weer daar gaan bly en ook met vrymoedigheid ander soontoe verwys. Die eenheid is puik en ruim, lekker warm en snoesig, ongelooflik waarde vir geld!

Riverstay se terugvoer

Baie dankie waardeer jul teruvoer.

Riverstay
Hendrik P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P

Fantastiese mense en heerlike verblyf.

Riverstay is bo-aan my lys vir verblyf en wegbreek uit die stad se gewoel met rustige plaas en bos by die braaigeriewe en die rivier wat deurloop.

Riverstay se terugvoer

Baie dankie waardeer jul terugvoer. Hoop ons sien jul gou weer.

Riverstay
Chippie J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chippie J

Ongelooflik.

Sal beslis weer daar gaan bly. Mense was vriendelik, behulpsaam en baie netjies.

Madeleine M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine M

Rustig.

Die mense is baie gasvry en gaan uit hul pad om jou welkom te laat voel. Pragtige kamers.

Riverstay se terugvoer

Waardeer julle terugvoer.

Riverstay
Michael M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Beautiful setting and great birds.

We really enjoyed our stay at Riverstay, our host Mimie could not do enough for us. The room is comfortable with quality beds and linen. The birdlife in the garden and along the river is fantastic. We will definitely return whenever we are in Kroonstad.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige ligging en mooi voëls.

We really enjoyed our stay at Riverstay, our host Mimie couldn't do enough for us. The room is comfortable with quality beds and linen. The bird life in the garden and along the river is fantastic. We will definitely return when we are in Kroonstad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ellie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie V

Baie lekker, veilige verblyf met uitstekende gasvrou.

Ons het heerlik gebly, die eenheid was netjies en die gasvrou was uitstekend. Baie veilig gevoel. Die padaanwysings verskaf, was net glad nie duidelik nie en moet opgeknap word. Sal weer daar gaan bly.

Lebohang M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lebohang M

The hospitality was super great, the cleanliness on point and it is in a relaxing environment. Everybody was friendly and welcoming beyond expectations. It really is a great place to stay again and again.

The people were very welcoming. The rooms are very fresh and clean. It is an awesome place and it's safe. The hospitality was beyond excellent.

Gretna M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gretna M

Slegs vir oorslaap verblyf.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam nadat ons oorplasing gevra het van unit 2, want dis regs langs jou buurman,geen privaatheid nie en piepklein. Die plek is goed vir oorslaap vir een nag.

Dan M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dan M

Rustigheid. Baie mooi omgewing.

Vriendelik. Rustige omgewing.

Riverstay se terugvoer

Baie dankie, waardeer julle terugvoer, hoop julle kom weer.

Riverstay
Jan S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Baie aangenaam.

Kamer was baie skoon en netjies gewees asook volledige toegerus.

Riverstay se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer.

Riverstay
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Lingen-straat, Ruhe Plaas, Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6IgW6NN90LZuVc111l39NFGi0OzICG3owyS9QNRgS5kAtPlEyb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 Van Der Lingen Street Ruhe Farm 9500 Vrystaat 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -27.661593148663 27.261555322585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang