Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverview House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dean Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Riverview House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Melanie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Lekker braai, lekker stap, lekker koffie drink op die stoep en lekker slaap!

Riverview House is 'n baie ruim en netjiese huis met 'n pragtige uitsig. Dean is 'n uitstekende gasheer wat seker maak dat als in orde is en dat gaste welkom voel. Ons het sommer op dag 1 vir nog 'n aand bespreek omdat ons sommer tuis gevoel het. Ons het vir 4 aande met ons 2 en 3 jarige daar gebly en nooit gevoel daar kort iets. Die beddegoed en die handdoeke wat voorsien word, is van baie goeie gehalte en het gesorg vir 'n luukse gevoel. Die elektriese komberse was 'n lekker bederf en het verseker dat ons elke aand in 'n warm bed kon inkruip. Die kaggel het 'n groot verskil gemaak in die leefarea wanneer die son gaan sak het. Die waterdruk van die storte is goed en die water word gou warm. Net die bad en die kombuis se warm water druk was baie laag en hierdie het ons aan die eienaar kommunikeer. So ek glo en vertrou dit sal aangespreek word. Die skottelgoedwasser en wasmasjien is 'n bonus, veral met kinders. Die kombuis is baie goed toegerus met als wat jy mag nodig kry om lekker maaltye aanmekaar te slaan en die yskas met vrieskas het heelwat pakplek. Die honde en kat het wel elke dag kom inloer (soos wat Dean noem), maar nooit almal op dieselfde tyd nie en is baie goed gemanierd en het ons glad nie gepla nie. Drie van die honde het saam met ons gaan stap wat mens eintlik laat veilig voel het in 'n vreemde omgewing. Ons het lekker gebraai, lekker gaan stap, lekker koffie gedrink en baie lekker geslaap!

Vanaf
Vanaf R2 310
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 310
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrington-weg, Ruigtevlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97c5560c216e71c75ac3b62f60b67fac6666d1026d7a75450d57e80e77c56e5902c08ab5b33e6ac49e2ae6f91290f2ba83da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 310 per nag, vir 5 mense 1 5 1 5 Barrington Road Ruigtevlei 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.98668866338 22.838913894358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang