Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverview Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lynn D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

"We will be back". Our host was exceptional in all aspects, and went "above and beyond" in making our stay comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasper V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Mooi omgewing en goeie oornag verblyf. Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die eenheid is baie netjies en gerieflik ingerig met alles wat jy nodig het. Ons het ons verblyf baie geniet. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Netjiese webreekplek. Sentraal geleë vir besoeke aan PE en Addo. Volledige toegeruste plekkie, alles wat jy benodig. Baie vriendelike ontvang deur Lorraine en Mark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Riverview Guest House
Hello Oom Abrie, Baie dankie dat julle by ons gebly het. Hoop die tannie is al beter. Sterkte daar Groete Lorraine en Mark

Annelie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Netjies. Gasvry. Idiaal geleë vir 'n oorslaap of vir Addo. Baie netjies. Egpaar baie gasvry. Naby aan Addo Elephant Park geleë en 'n gemaklike oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hettie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Netjies, gerieflik. Vriendelike mense. Baie, baie netjies en als wat nodig is vir oornagverblyf. Lekker bed en stort. Die gasheer en gasvrou is wonderlik en loop die ekstra myl. Baie dankie julle. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Riverview Guest House
Hello Tannie Hettie, Dit was heerlik om julle hier te kon hê en te ontmoet. Nie een geweet van julle hier, julle is so rustig. Baie dankie, ons waardeer dat julle by ons gebly het en vir die mooi boodskap. Groete Lorraine en Mark

Loraine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Goeie ligging naby die Addo Park. Gasheer en vrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer is toegerus met als wat nodig is. Die eenheid is besonder netjies en skoon en die badkamer is ruim en bed is gemaklik. Ons beveel Riverview met vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Riverview Guest House
Hello daar tannie Loraine en Oom Johann, Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het. Dit was heerlik om julle hier te hê. Groete, Lorraine en Mark

Ian J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Lovely setting on the Sundays River, ideal for a fishing enthusiast or Addo day trips. The hospitality from Lorraine and Mark was top drawer. Highly recommended. A must for travellers up or down the N2 in Colchester.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Riverview Guest House
Hi Ian, thank you so much for staying with us. Hope to see you soon. Keep well. Lorraine and Mark

Madelein D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Jou huis weg van die huis. Lieflike plekke. Skoon en netjies. Vriendelike, hulpvaardige eienaars. Hulle laat jou dadelik welkom voel en gaan uit hulle pad vir al hulle gaste. Sal beslis weer daar bly en hulle hoogs aanbeveel by familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Riverview Guest House
Hello Madelein Vreeslik baie dankie vir jou terugvoer op ons plek. Was n groot plesier gewees en julle is enige tyd welkom. Groete Lorraine en Mark

Robyn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Great choice. My partner and I will definitely be back sometime soon! Loved our own little private area (bonus that it is so a few steps away from the river where we spent our days). What's more, the service was great and everything was very accommodating!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Riverview Guest House
Hi Robyn, Thank you so much for your great review. What a pleasure it has been to have you as guests. Hope to see you soon. Be safe Regards, Lorraine and Mark

Shirley B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Fantastiese plek baie netjies en skoon. Was vriendelik verwelkom deur Lorraine en het sommer dadelik tuis gevoel. Lorraine en Mark is fantastiese mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Riverview Guest House
Hello Shirley, vreeslik baie dankie. Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Groete. Lorraine en Mark

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 121, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7210f52f0eed660db6b2b404fe304d79a6bc5b5a49f16f3b5c67f774d0c5f2fdd70b3aff4c6ac5de578eb52f89516352b45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 121 Aquavista Crescent Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.708056750802 25.802441330522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang