Riverview Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Annamarie L - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlil.
Lynn D - Aug 2024
Algehele gradering
"We will be back".
Jasper V - Nov 2023
Algehele gradering
Mooi omgewing en goeie oornag verblyf.
Annelie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies. Gasvry. Idiaal geleë vir 'n oorslaap of vir Addo.
Hettie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, gerieflik. Vriendelike mense.
Riverview Guest House se terugvoer
Hello Tannie Hettie,
Dit was heerlik om julle hier te kon hê en te ontmoet. Nie een geweet van julle hier, julle is so rustig. Baie dankie, ons waardeer dat julle by ons gebly het en vir die mooi boodskap.
Groete
Lorraine en Mark
Abrie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netjiese webreekplek.
Riverview Guest House se terugvoer
Hello Oom Abrie,
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Hoop die
tannie is al beter. Sterkte daar
Groete
Lorraine en Mark
Loraine L - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie ligging naby die Addo Park. Gasheer en vrou is baie vriendelik en behulpsaam.
Riverview Guest House se terugvoer
Hello daar tannie Loraine en Oom Johann,
Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het. Dit was heerlik om julle hier te hê.
Groete,
Lorraine en Mark
Ian J - Feb 2023
Algehele gradering
Lovely setting on the Sundays River, ideal for a fishing enthusiast or Addo day trips. The hospitality from Lorraine and Mark was top drawer. Highly recommended.
Riverview Guest House se terugvoer
Hi Ian, thank you so much for staying with us. Hope to see you soon. Keep well. Lorraine and Mark
Madelein D - Feb 2023
Algehele gradering
Jou huis weg van die huis.
Riverview Guest House se terugvoer
Hello Madelein
Vreeslik baie dankie vir jou terugvoer op ons plek. Was n groot plesier gewees en julle is enige tyd welkom.
Groete
Lorraine en Mark
Robyn M - Jan 2023
Algehele gradering
Great choice.
Riverview Guest House se terugvoer
Hi Robyn,
Thank you so much for your great review. What a pleasure it has been to have you as guests. Hope to see you soon. Be safe
Regards,
Lorraine and Mark
Shirley B - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek baie netjies en skoon.
Riverview Guest House se terugvoer
Hello Shirley, vreeslik baie dankie. Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Groete. Lorraine en Mark
James L - Mei 2023
Algehele gradering
Baie baie netjiese plek, sal aanbeveel vir enige iemand.
Riverview Guest House se terugvoer
Hi James,
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Geniet jul res van vakansie en hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Lorraine en Mark
Mariaan B - Apr 2023
Algehele gradering
Aangename, rustige oorblyplek.
Riverview Guest House se terugvoer
Hi Mariaan,
Baie dankie dat julle hier gebly het. Goed gaan.
Groete
Lorraine en Mark
Beatrice W - Okt 2023
Algehele gradering
Verblyf naby Addo Nasionale Park.
Riverview Guest House se terugvoer
Hi Beatrice,
So jammer dat julle nie die rivier kon sien. Julle was meer as welkom om bo op die deck te sit. Gedeelte van rivier kan van daar gesien word.
Groete
Lorraine en Mark
Andri O - Des 2022
Algehele gradering
A home away from home.
Riverview Guest House se terugvoer
Hi Andri
Baie dankie ons waardeer die boodskap en is baie bly julle het dit by ons geniet. Dit was net plesier om julle by ons te hê. Sien gou weer.
Groete
Lorraine en Mark
Austin R - Des 2022
Algehele gradering
Travelled with wife and adult daughter.
Riverview Guest House se terugvoer
Dear Mr Austin, thank you so much for your review. We enjoyed having you here. Regards. Lorraine and Mark
Jurie P - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars, hulpvaardig en help graag.
Riverview Guest House se terugvoer
Dear Jurie,
Thank you so much for your review. We really do appreciate it. We enjoyed having you here and hope to see you soon in future. Be safe.
Regards
Lorraine and Mark
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aquavista-singel 121, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang