Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverview Guest House

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 121, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 R563 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riverview Guest House bied verblyf in gastekamers wat in Cannonville, Colchester op die Sondagsrivier geleë is. Dit is net 40 km oos van Gqeberha (Port Elizabeth) en 6.5 km vanaf die Addo Olifantpark.

Verblyf is beskikbaar in 2 dubbelgastekamers wat elk geskik is vir 1 tot 2 volwassenes.

Kamer 1 bied slaapplek aan 1 tot 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale. Die kamer het 'n ontbythoekie en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, braaipan en breekware. Buite die kamer is daar ook 'n tafel met stoele.

Kamer 2 bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale. Die kamer het 'n ontbythoekie en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, tweeplaatstoof en breekware. Buite die kamer is daar ook 'n tafel met stoele.

Daar is 'n boma met sitplek, 'n vuurput en ingeboude braaigeriewe wat gaste deel. Die dek het 'n mooi rivier-uitsig en parkeerplek is agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Lynn D
Saam met lewensmaat
5.0
"We will be back". Our host was exceptional in all aspects, and went "above and beyond" in making our stay comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Jasper V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi omgewing en goeie oornag verblyf. Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die eenheid is baie netjies en gerieflik ingerig met...
Sien meer
Nov 2023
Abrie V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese webreekplek. Sentraal geleë vir besoeke aan PE en Addo. Volledige toegeruste plekkie, alles wat jy benodig. Baie vriendelike ontvang deur Lor...
Sien meer
May 2023
Loraine L
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ligging naby die Addo Park. Gasheer en vrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer is toegerus met als wat nodig is. Die eenheid is besonde...
Sien meer
May 2023
Madelein D
Saam met lewensmaat
5.0
Jou huis weg van die huis. Lieflike plekke. Skoon en netjies. Vriendelike, hulpvaardige eienaars. Hulle laat jou dadelik welkom voel en gaan uit hulle...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Aquavista-singel 121, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Riverview Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 121, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7210f52f0eed660db6b2b404fe304d79a6bc5b5a49f16f3b5c67f774d0c5f2fdd70b3aff4c6ac5de578eb52f89516352b45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 121 Aquavista Crescent Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.708056750802 25.802441330522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang