Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riviera @ Vaal

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riviera-straat 1, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Riviera @ Vaal is in die hartjie van Douglas geleë, op die oewer van die Vaalrivier. Douglas is 'n rustige dorpie in die Noord-Kaap, ongeveer 120 km suidwes van Kimberley, die Diamantstad. Dit is die ideale wegbreekplekkie vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf word aangebied in 6 stylvolle villas, sommiges met 1 kamer en ander met 2. Vars linne, handdoeke en 'n skoonmaakdiens word voorsien. Die moderne afwerkings vervolmaak die prentjie. Die villas is volledig toegerus vir selfsorg en het ook braaigeriewe buite.

Riviera @ Vaal is in 'n rustige omgewing en het 'n huislike atmosfeer. Hier kan jy weer jou kop skoonkry en dit bied jou 'n privaat en ontspanne ruimte wat jy jou tydelike tuiste kan noem. Dit is in 'n veilige kompleks met toegangsbeheer. Let asseblief daarop dat alhoewel Riviera @ Vaal op die rivieroewer is, dit nie juis 'n plek is waar watersport beoefen word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Magda F
Gesin met tieners
5.0
Dit was rustig, veilig en netjies. Perfek vir 'n naweek wegbreek. Pragtige plek by die rivier.
Aug 2024
Riaan V
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik met 'n baie mooi rivieruitsig. Regtig waarde vir geld, skoon en netjies. Vriendelike mense en sommer dadelik begin ontspan. Sal beslis volge...
Sien meer
Jul 2024
Belinda B
Gesin met tieners
5.0
Die atmosfeer was so rustig en dit was asemrowend mooi so op die rivier. Hierdie was nou regtig home away from home. Het baie lekker gebly.
Jun 2024
Marthinus J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Was awesome. Very clean and friendly staff. Will stay there again and again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Maryka N
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik. Ons het vir een aand oorgeslaap, baie gerieflik, netjies en skoon. Langs die rivier. Oulik plek.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Riviera-straat 1, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Gaste dink Riviera @ Vaal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Douglas Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riviera-straat 1, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcab1cc4802f0151e0fc93e3a3aed9bb5762d1f7d130d371e6118a67269f31f60388e4ab926cf6e02ea020cbcca48b248d52b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 1 Riviera Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.04936299712 23.779012709856

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang