Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riviera Hotel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Louis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ontspannend. Baie lekker! Ouers en kinders het dit vreeslik geniet, baie skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettienne Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Sal my beslis weer sien, verskriklik geniet. Pragtige ligging. Vriendelike diens. Pragtige fasiliteite. Hopeloos te kort gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Vriendelike ontvangs. Hulpvaardig. Sal beslis weer daar kom oorbly. Netjies. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ken P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Baie lekker gebly. Min parkering vir gaste. Baie lekker gebly. Die span by Reveira Hotel is uitstekend, gasvry en vriendelik. Ons derde keer daar gewees en sal altyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Die diens en vriendelikheid is aansteeklik met die asemrowende uitsig. Uitsig is asemrowend, het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jasonc P
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Beautiful setting, ample amenities; a winner. Firstly, finding the place is tricky because all you get is a street name but no number. I won't lie, even with our car's satnav, it was a struggle. But we did find the place, and thus ends the bad news. Friendly, personable front-of-house staff. The room was spacious and well laid out. Plug points and USB ports are not in short supply, that's for sure. A slight downside would be the location of the fan as it only covers the main bed. Anyone using the secondary beds without a portable USB fan in summer should prepare for an unpleasant sleeping experience. The restaurant offers reasonably priced fare of decent quality. Supper was a highlight, out in the open on a balmy sunset overlooking the gorgeous lagoon. It is a vista forever ingrained in my memory and one I'd gladly come back just to experience all over again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Ons het baie lekker gebly. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ursula M
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Lovely. Really enjoyed everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wayne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Comfortable and close to amenities. Biggest disappointment was no free WiFi and poor cellphone reception. Free WiFi should be a given these days, and everywhere we have travelled to has provided it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marissa G
1 nag Gesin met tieners
3.8
Mrt 2024

Lekker ferus. Ons is baie lekker gebly, al wat nie vir ons lekker was nie, vir 'n gesin van 4 het ons net twee handdoeke in die familiekamer gekry en daar was geen badkamerbenodigdhede nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 725
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MzAzM2I4LTEzMDItNDZkNi1iNWEyLWQxZWI5ZGNjYmIxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag, vir 2 mense 87 5 1 4 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.118959416101 22.117441892624

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang