Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riviera Hotel & Chalets

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Cindi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 168

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 63 resensies vir Riviera Hotel & Chalets
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Hs B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hs B

Baie lekker.

Baie aangenaam met goeie personeel.

Elaine E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E

Was uitstekend.

Ek het heerlik gerus. Het dit nodig gehad. Sal graag wil gee om die verblyf te kan opgradeer.

Trish M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish M

Excellent - Will definitely be back.

See stars.

Annalie N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie N

Gasvrye, aangename, vriendelike plek!

Ons het heerlik gebly en geëet in jul restaurant.

Manie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie B

Waarde vir geld.

Dit was baie lekker. Staff is vriendelik en baie behulpsaam. Waarde vir geld.

Karl S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karl S

Die hotel bied jou die rivier en 'n mooi omgewing teen 'n bekostigbare prys.

Dit is net 'n 1-ster-hotel dink ek - so 'n mens kan nie 'n 3- of 4-ster-ervaring verwag nie. Beddens was ok en skoon. Die stort en kaste met mat was nie die skoonste nie (moet met pantoffels loop). Stortdeur moes mens optel om toe te maak ens. Ontbyt was 'ok' vir die hotel. Soet brood wat hulle self bak - ons het nog nooit soet brood gehad nie! Hoekom nie suurdeeg nie of gewone government-brood nie sal al beter wees? Die hotel bied aan waarvoor jy betaal. Hulle kan baie verbeteringe aanbring, maar dit sal geld kos wat hulle sekerlik nie het nie en die prys opstoot!

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Reinette P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette P

Was regtig baie lekker.

Baie baie lekker gebly.

Andries D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Tweeslaapkamer-selfsorgchalet langs Bergrivier met uitsig op water.

Gerieflike tweeslaapkamer-selfsorgchalet met een badkamer en binnebraai. Ruim, netjies en skoon. Volle DStv beskikbaar. Uitsig op Bergrivier en vleiland. Parkering vir voertuig onder dak. Hotel met restaurant, kroeg, ontbyt baie naby indien benodig.

Hanlie H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie H

Aangenaam verras - kamers gerieflik en netjies. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Was baie vriendelik ontvang deur die personeel. Kamers was baie netjies en gerieflik met 'n mooi uitsig oor die rivier. Veilige parkering was beskikbaar. Aangename verrassing vir 'n plattelandse dorpie.

Attie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Attie D

Lekker gekuier.

Ek dink ontbyt is bietjie lig, wat van iets voor ontbyt.

Lana V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lana V

Baie mooi uitsig. Chalets is goed toegerus en baie sentraal.

Ete by hotel: Lank gewag om bestelling te neem en te ontvang. Pryse bietjie hoog vir die hoeveelheid. Drinkglase vuil en vol lipstiffie. Diens by chalets is baie vinnig en vriendelik.

Sara P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sara P

It was average.

Not enough heating and no notice of load shedding, no backup power supply.

Louis M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Louis M

Bad.

Chalets not cleaned properly. Whole place is wet because of water leaks. Fireplace leaking and broken. Bad smell in chalets. Bedding not clean and torn.

James J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
James J

The staff were friendly, but management are not customer-focused.

Regular maintenance needs to be done to the chalets.

Peter S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peter S

Great views over the marshes for birders.

Very spacious units. Just missing an aircon and comfy chairs and one double bed for the price. Otherwise great.

Linda F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda F

Staff very friendly and helpful. Food was delicious. Not pricey at all. We had loud neighbours, but the hotel staff was quick to sort them out.

They can maybe just add more cleanliness to their bathrooms. Like cleaning in the corners otherwise no complaints.

Arnell R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Arnell R

Kamer was wonderlik, kliëntediens treurig.

Kamer was baie mooi en netjies, maar die kliëntediens was treurig. Die man by ontvangs het glad nie gelyk as of hy daar wou wees nie. Moes die hele tyd vra vrae, van waar die kamer is, tot waar die voertuie geparkeer moet word. Daar is glad nie bordjies om te wys of niks nie. Die hek waar ons moes deurgaan om die karre te parkeer het nie gewerk nie, gelukkig het iemand verby gekom wat 'n kode kon in it. Die restuarant se diens was net so stadig. Daar was 3 tafels, het oor 'n uur gewag vir kos. By die bar het ek vir 20min gewag, daarna het ek maar geloop, want die vrou was duidelik met beter goed doenig. Het glad nie eers gebly vir ontbyt nie, wou net uit.

Victor H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Victor H

Uiters teleurstellend.

Ontvangsarea stink. Die kamer was op die tweede vloer en trappe was te steil om bagasie in te dra. Die bed was nie koningsgrootte nie.

Peter S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

We really enjoyed the chalets at Riviera Hotel.

They are comfortable, well appointed and have a fantastic view over the wetlands and the river. The wetlands are very busy with birds. We will definitely stay there again and have already recommended to friends.

Chris W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

Fantasmagories.

Dankie aan bestuurder vir die guns wat jy vir ons gedoen het Sondag, ons waardeer.

Karen B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Heerlike rustige kuier met mooiste uitsig!

Billike verblyf met groot waarde vir geld!

Chris W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

Good view.

Ales was 100 percent. Al wat sleg is is dat mens eers 3 uur kan inklok.

Peter S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter S

Great views over the marsh.

The chalets are comfortable and generally well equipped. The only thing that needs improving is they need some comfortable chairs in the lounge. One very low sleeper couch is inadequate for 4 adults. Otherwise a great place to stay.

Hannes N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N

Die uitsig is baie mooi en eet ook lekker in resturant.

Huisie nommer 7 is onvolledig. Geen broodrooster, geen blikoopmaker en 1 tuinstoel te min. Die plastiekbordjies is nie volledig nie. Ons het dit gerapporteer by ontvangs en geen moeite is deur die personeel gedoen om ons te help nie.

Mikha'eel H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mikha'eel H

It was nice and peaceful

Peaceful environment.

Jaco V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco V

Personeel en bestuur is uitstekend en baie behulpsaam.

Met ope arms ontvang onder moeilike omstandighede, puik diens met Weskus-vriendelikheid.

Graham A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Graham A

It was nice but not outstanding, perhaps a bit expensive.

The shower head leaked and all the water squirted all over the bathroom, we resorted to hanging a towel over the shower head to prevent the water from spraying. There were a group of people on the grass area outside our room (room 7) that were very loud, screaming and making a noise, we found it very annoying. The staff in the restaurant were excellent and very efficient.

Adri L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L

Vir ons omstandighede was dit 'n wonderlike verblyf. Hulle het aan al ons behoeftes voorsien.

Dit was 'n wonderlike verblyf. Die naweek was uiteraard beplan vir ons seun wat Serebraal verlam is en die verblyf het aan al sy behoeftes voldoen. Hy kon gemaklik met sy rolstoel beweeg en die badkamergeriewe was voldoende. Hy kon op die jetty gaan visvang en ons uitsig op die meer was perfek.

Riviera Hotel & Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly julle het dit so geniet by ons. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete, Cindi

Riviera Hotel & Chalets
Brian D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian D

Great, no complaints.

Although I thought I was booking a chalet (my mistake, not the hotel's), the room was excellent. If I book again, I will ask for a room that does not face towards the dining room and/or is nearer to the river. Alternatively, I will book a chalet that faces the river.

Gideon N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon N

Fantastiese plekkie - 'n Huis weg van jou huis!

Kan nie genoeg vertel wat 'n lekker naweek dit was nie. Die chalet het alles wat jy nodig het. Alles was netjies en skoon. Ons gaan definitief weer 'n naweek bespreek!

Riviera Hotel & Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly julle het dit so geniet by ons. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete, Belinda.

Riviera Hotel & Chalets
Elly J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elly J

Ek was in Velddrif vir my broer se begrafnis en die mense verstaan dat jy moeg en hartseer is.

Daar was beurtkrag toe ons daar aankom maar nogtans het hulle vir ons lekker koffie (op die huis) gegee vir die ongerief. Die kamer, bed en linne was helder skoon en ons die aand heerlike, vars uit die see, vis geëet teen billike prys. Die personeel was almal erg vriendelik en behulpsaam.

Charlton F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlton F

Vriendelike diens en het die rustigheid geniet.

Die kos goeie waarde vir geld.

Trish M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trish M

Enjoyed it very much. Staff were warm and welcoming.

Looking forward to our next trip. Everything was neat and clean. Food at the restaurant was good value for money and the staff at the hotel were friendly.

Yvette D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yvette D

Gerieflik, maar het baie ruimte vir verbetering.

Die ontvangsdame was baie vriendelik, maar het geen idee gehad dat ons al reeds die volle bedrag betaal het nie en het gevra vir 'n bewys van betaling wat ek gelukkig saam met my geneem het. Ons kamer was geleë direk oorkant die was- en strykkamer en die dames wat skoon maak het baie vroeg die oggend begin raas en kliphard gesels en deure oop en toe geklap van 'n kas wat voor ons deur gestaan het wat die gevolg gehad het dat ons nie 'n bietjie kon laat slaap nie.

Darius V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darius V

Dit was ongelooflik.

Dit was ongelooflik en almal was so behulpsaam, vriendelik en liefdevol. My eerste ervaring en ek sal definitief weer daarna toe gaan en mense verwys. Dit is 'n fantastiese plek met fantastiese mense en hulp.

Riviera Hotel & Chalets se terugvoer

Baie dankie, dis so lekker om sulke positiewe terugvoering te ontvang. Dis waarna ons streef! Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Belinda

Riviera Hotel & Chalets
Sue H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue H

Was aangenaam en rustig.

Sal weer en weer kom, sien gou weer.

Sue H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue H

Rustig, veilig en baie genotvol.

Ons groep het die stilte sielverfrissend gevind. Kan dit hoogs aanbeveel.

Antoinette K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette K

Aangename verblyf.

Ek en my man het die verblyf aangenaam gevind. Dit was nie ons eerste besoek nie en ons sal weer hier kom bly.

Angela L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela L

It was a relaxing environment.

We enjoyed ourselves a lot, the environment was relaxing, the area was safe, being close to the shopping mall was very convenient. The resort itself was very cosy.

Dirk B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B

Skoon.

Internet swak, sou goed wees as ontbyt ingesluit word.

Riviera Hotel & Chalets se terugvoer

Goeiedag Dirk,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons vra om verskoning vir die internet, ons ondervind van tyd tot tyd probleme en probeer dit uitsorteer. Ons neem kennis van u opmerking oor die insluiting van die ontbyt.

Vriendelike groete,
Belinda

Riviera Hotel & Chalets
Cecile V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile V

Baie mooi uitsig.

Lekker gebly. Mooi uitsig. Ligging perfek.

Juanita V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita V

Activities on offer would have been nice.

We enjoyed our stay. Would have been nice if fishing rods and canoes or row boats were made available.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Doendinge sou nice wees.

Ons het ons verblyf geniet. Sou nice wees as mens kon visvang of op roeibote kon vaar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Riviera Hotel & Chalets se terugvoer

Dear guest, thank you for your feedback. Yes, you are quite right about activities at the hotel. We are working on it. Kind regards, Belinda.

Riviera Hotel & Chalets
Robert H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert H

It is a very awesome place.

I just love the West Coast feel of it. Toes in the sand, cool sea breeze blowing through your hair and the heat of the blazing sun on your face, what more could you possibly want. The chalet's are fully equipped and very neat and tidy. I personally loved the indoor braai. We had a wonderful experience, my family can't wait to go back. Riviera, see you guys real soon.

Zelda S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S

Koel windjie en vriendelike plek.

Op die stoepie is daar mooi uitsig oor Bergrivier en sommer naby 'n visvangplekkie. Lekker windjie wat koel waai op daai warm dae.

Riviera Hotel & Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly u het die kuier by ons geniet. Ja, die koel windjie op die dorp red ons telkemale op die vreeslike warm dae. Vriendelike groete, Belinda

Riviera Hotel & Chalets
Pieter M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M

Baie lekker rustig vir ons ou pensionarisse.

Omdat ons ouer persone is was die rustigheid in die omgewing baie lekker en het ons baie tyd op die stoep aan waterkant spandeer. Alles wat ons benodig het was daar en is die braai elke dag skoongemaak, die handdoeke daagliks vervang asook die beddegoed op die 3de dag. Die nuwe bestuur beslis 'n aanwins en is ons ook vistokke aangebied vir visvang. Keer binnekort weer terug.

Riviera Hotel & Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dis altyd lekker om te hoor. Ons sien uit daarna om u binnekort weer te ontvang.

Vriendelike groete,
Belinda

Riviera Hotel & Chalets
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rudi V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rudi V

Baie swak.

Daar was niemand by ontvangs by aankoms nie, het iemand gevra toe kom daar 'n dame uit kroeg om my sleutel vir my te gee. Het geen inligting by ontvangs gekry nie. Baie swak. In kamer is ook geen inligtingspamflette nie. Kamer in swak toestand, matte vuil, verf dop af en die toiletsitplek, om nie eers van te praat nie, pas nie by mekaar nie. Swak. Op Sondagmiddag so 17:00 kom ek terug by hotel om te dink ek gaan 'n drankie op stoel drink en iets eet net om by ontvangs te kom, ligte af niemand by ontvangs nie en bord op by restaurant om te sê 'gesluit' en ook Maandag toe. Wel ek het sommer die Maandag vroeër uitgeklok, en ook sonder dat iemand my iets gevra het. Als was net swak daar, en baie. Die Saterdagaand het ek lekker geëet by restaurant. Sal beslis nie aanbeveel nie. Ek sê net weer dit was baie swak.

Riviera Hotel & Chalets se terugvoer

Beste Rudi,

Baie dankie vir u terugvoer. Ons vra regtig om verskoning vir u ervaring by die Riviera Hotel. Dit is nie vir ons lekker om sulke terugvoer te ontvang nie. Wees verseker dat dit die nodige aandag geniet.

Vriendelike groete,
Belinda

Riviera Hotel & Chalets
Jennifer M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M

Dit was baie lekker.

Alles was mooi en netjies. Geen tekort aan enige iets nie. Baie mooi uitsig en oulike chalets. Sal definitief dit aanbeveel.

Riviera Hotel & Chalets se terugvoer

Beste Jennifer,

Baie dankie, ons waardeer die terugvoering.

Vriendelike groete,
Belinda

Riviera Hotel & Chalets
Henk L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L

Baie lekker gebly.

Lekker rustig gewees. Mooi skoon en netjies met baie spasie.

Lolita V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lolita V

Lekker.

The TV did not work. Signal searching. From arrival to departure. Room 5.

Riviera Hotel & Chalets se terugvoer

Hi Jamie,
Thank you for your review. We apologize for the TV. We recently had a fire in the hotel and that caused the problem. The matter has been solved.

Kind regards,
Belinda

Riviera Hotel & Chalets
Zelda N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda N

Lekkerste lekker!

Voor ons kuier, het ek self 'n paar mense se resensies gaan lees oor hoe hul ervaringe was, sodat ek myself kan voorberei, maar ons was regtig baie aangenaam verras. Só vriendelik ontvang en verskriklik lekker gekuier in die dameskroeg - nuwe mense ontmoet, en en en. Die kinders het hulself gate uit geniet om in die riviemodder te speel. Die skoonmakers het daagliks ons binnebraai kom skoonmaak, uitgevee en drom uitgegooi, en ook skoon handdoeke en nuwe toiletrolle aangebied. Die chalets is baie gerieflik en baie volledig toegerus - al wat jy eintlik hoef saam te neem is jou klere en toiletware. Die supermark is net oorkant die pad met alles wat jy benodig en die hotel se kos is heerlik!

Riviera Hotel & Chalets se terugvoer

Beste Zelda,
Baie dankie, ons waardeer die positiewe terugvoering. Hoop om u gou weer terug by ons te ontvang.
Vriendelike groete,
Belinda

Riviera Hotel & Chalets
Sandra B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra B

Our two night stay in the Riviera Hotel was very pleasant and comfortable.

The pizza meal we had in the "Die Pont" restaurant was not very good due to the base but the topping was tasty. Sadly the restaurant itself lacks ambiance.

Riviera Hotel & Chalets se terugvoer

Dear guest, thank you for your feedback. We are glad you enjoyed your stay. We take note of your comments.

Kind regards,
Belinda

Riviera Hotel & Chalets
Nicolene M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene M

Dit was heerlik om soggens wakker te skrik met die mooiste uitsig ooit, en saans na die weerkaatsing van die liggies op die meer te kyk! Priceless!

Pragtige blyplek wat ons gehad het! Rustig en perfekte plek om kinders besig te hou met visvang, stap ens.

Anna V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna V

Het egter net oornag en dit was voldoende.

Sou definitief voorstel dat 'n LIGTE ontbyt ingesluit word.

Riviera Hotel & Chalets se terugvoer

Beste Danny, baie dankie vir die terugvoer. Ons gee u voorstel deur na Bestuur. Vriendelike groete, Belinda.

Riviera Hotel & Chalets
Florida F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Florida F

Nice and cosy place.

Nice place, beautiful view and very hospitable people.

Izaan B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izaan B

Voldoende.

Riviera Hotel het in alles voldoen wat ons nodig gehad het in die kamer. Die yskas en haardroër was baie welkom. Die kamer het wel gelek van water toe dit deur die nag begin reën het.

Riviera Hotel & Chalets se terugvoer

Beste kliënt, baie dankie dat u ons aandag gevestig het op die lek in die kamer.
Dit sal die nodige aandag geniet.

Vriendelike groete,
Belinda

Riviera Hotel & Chalets
Bernard R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bernard R

Aangenaam.

Dames by ontvangs is nie opgelei. Sy kon nie my deposito vind. Met vertrek moes ek weer betaal en wag nog steeds vir 'n refund. Die dame by ontvangs kon nie 'n reversal op kaart masjien doen nie.

Riviera Hotel & Chalets se terugvoer

Beste gas,
Baie dankie vir u terugvoering. Ons vra om verskoning oor die diens by die ontvangs. Ons gee aandag om dit meer vlot te laat verloop. U kommentaar is onder die aandag van die bestuurder geplaas. Ook vir die terugbetaling van u deposito. Baie jammer vir die ongerief.
Vriendelike groete,
Belinda

Riviera Hotel & Chalets
Phil G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil G

Gerieflik gebly en heerlik geëet!

Baie vriendelik ontvang. Eenheid was gerieflik, skoon en netjies. Goeie en veilige oornag-fasiliteit.

Arnold V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V

Awesome service.

Enjoyed our stay very much. Will visit again. The food is very good and the prices are affordable.

Amanda C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda C

Was hier om Weskus te sien, sentraal geleë om oral te ry.

Met ons aankoms was ons nie eers gegroet of welkom geheet nie. Was net onmiddellik gesê: "Julle skuld ons geld". Ons het alreeds 3 weke terug die hele bedrag betaal. Ek moes eers bewys lewer wat die ontvangs nie gehad het nie. Daar was net vir ons gesê ry by die hek in, parkeer op die gras, kamer 11. Watter hek? Waar's die gras? Waar's kamer 11? Kos in die restaurant is nie wat beskryf word op die Internet nie. Droë vis, droë overdone steak, aaklige souse. Twee maal probeer en nooit weer nie. Het by ander restaurante ontbyt en ander etes geniet. Met ons laaste dag, weereens, julle skuld X bedrag. Let wel, daar was R1000 bygevoeg vir agentkommissie. Dit was onmiddellik afgetrek toe ons sê die kommissie het niks met ons uit te waai nie.

Riviera Hotel & Chalets se terugvoer

Beste kliënt, baie dankie vir die terugvoering. Ons is regtig spyt dat u so 'n slegte ervaring by ons gehad het. Dit is die eerste swak terugvoering wat ons in 'n baie lang tyd ontvang. Ons vra om verskoning indien die ontvangs nie op standaard was nie. Ons het nuwe ontvangsdames (ons besef dit is nie 'n verskoning nie) en sal aandag aan u opmerkings gee. Wat die standaard van ons kos, veral ons seekos betref, kry ons net komplimente en is ons regtig jammer dat u dit so sleg getref het. Vriendelike groete, Belinda

Riviera Hotel & Chalets
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekker-weg 134, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0caaeb84b50c02796325e14167ff21dab272339d523de16154457af6342d4a5987c5f9f2431e3837e601efb4726c87fbd2c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 134 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.786858394298 18.169570878543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang