6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Collison Street, Con Amore 9, Manaba, 2476, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
RJ Penthouse is 'n gerieflike selfsorg-woonstel in 'n kompleks wat goed onderhou word in Manaba. Dié woonstel het 'n 180° grade-uitsig oor die see.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste in dié kamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na die leefarea met gemaklike banke en 'n TV met DStv-kanale. Die sitarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n toesluit-motorhuis, gasteparkeerplek en parkeerplek vir 'n sleepwa met afstandbeheertoegang tot die perseel. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 32 Collison Street, Con Amore 9, Manaba, 2476, KwaZulu-Natal
- Gaste dink RJ Penthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Collison Street, Con Amore 9, Manaba, 2476, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang