Road Lodge Port Elizabeth Airport
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 176 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van De Havilland en die Westelike Lughawepad, Port Elizabeth Internasionale Lughawe, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Road Lodge Chief Dawid Stuurman International Airport bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers wat naby die lughawe in die Vriendelike Stad wil bly en is net 150 m van die lughawegebou af. Dit is naby die strand, natuurreservaat en 'n rits kulturele en vermaak-bestemmings.
Die hotel het 98 kamers met lugversorging, dubbel- of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. In sekere kamers is daar 'n slaapbank vir 'n kind beskikbaar. Verder het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar en sekere kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.
Veilige parkeerplek, 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt is beskikbaar. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en drinkgoed. Die swembad is 'n heerlike plekkie om by te ontspan buite.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Reservations
Team Road Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hoek van De Havilland en die Westelike Lughawepad, Port Elizabeth Internasionale Lughawe, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Road Lodge Port Elizabeth Airport het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 176 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van De Havilland en die Westelike Lughawepad, Port Elizabeth Internasionale Lughawe, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang