Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Robertson Holiday House 35729

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. op dat gaste die bepalings en voorwaardes, wat deur die instansie voorsien is, moet aanvaar om die bespreking te bevestig.
Gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
'n DStv-verbinding is beskikbaar, en gaste moet asseblief hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring om dit te kyk. DStv kan ook op versoek teen 'n ekstra koste per dag geaktiveer word.
Let asseblief daarop dat rook in die eenhede verbode is.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die eenheid maak gebruik van voorafbetaalde elektrisiteit en 25 eenhede per dag word voorsien, gaste moet hulself aanvul indien nodig.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertsonstraat 9, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc312a2d7f832f086a5d76774db14bf05e819417f6a6469aa7178b62df5f704b0d86b2ea720c441a528ed9885b15fdedfa9da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6) 9 Robertson Street Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.087742075713 22.149554228145
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem