Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Robertson Holiday House 35729

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertsonstraat 9, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Robertson Holiday House 35729 is 'n ruim selfsorghuis vir tot 8 mense in Klein-Brakrivier, en is net 600 m van die strand af.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers wat uitloop op 'n dek aan die agterkant van die huis, en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die aparte badkamer het 'n stort. Gerieflikheidshalwe word alle linne voorsien, en gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, of ontspan in die formele sitkamer wat uitloop op 'n patio met braaigeriewe en 'n tuintjie.

'n Tweede sitarea is op die eerste verdieping geleë en is toegerus met 'n ingeboude braai, 'n yskas-vrieskas, asook 'n TV met DStv. Die leefarea maak oop op 'n dek wat oor die see en rivier uitkyk.

Die huis het 'n omskakelaarstelsel, 'n alarmstelsel en 'n dubbeltoesluitmotorhuis.

Klein-Brak Rivier-strand is ideaal vir visvang, bootry, branderplankry en walviskyk in seisoen, en gaste kan ook voëlkyk in die area doen.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Robertsonstraat 9, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertsonstraat 9, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc312a2d7f832f086a5d76774db14bf05e819417f6a6469aa7178b62df5f704b0d86b2ea720c441a528ed9885b15fdedfa9da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8) 9 Robertson Street Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.087742075713 22.149554228145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang