Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rock Cabin

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allan Water Farm, Langs die N1, Colesberg, 9795, Vrystaat
  • Vanaf R859 R730 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rock Cabin is 'n selfsorgkothuis langs die N1 buite Colesberg in die Noord-Kaap. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek of vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die natuur.

Die rustieke kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ingeboude braai toegerus. Daar is ook gemaklike sitplek en 'n verwarmer. WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, buitebraaigeriewe en 'n uitsig oor die natuur. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kothuis is sowat 26,3 km buite Colesberg en 48,6 km vanaf Hanover geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dercksen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Allan Water Farm, Langs die N1, Colesberg, 9795, Vrystaat
  • Gaste dink Rock Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Colesberg Karoo Vrystaat
Vanaf R859
R859 R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf R859
R859 R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allan Water Farm, Langs die N1, Colesberg, 9795, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce887d4562beeb94465f7c9c681f90c1ea3db09327fc0f9a6289f9399a65ea4b97dd228f19a8198465416f0a9353bf37840b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R859 nouVanaf R730 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Allan Water Farm Off the N1 9795 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.863258461443 24.883949526215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang