Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rock Cabin

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie rustig. Ja, baie. Perfek vir oorgang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maresa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Mooi ligging in die natuur. Stil en rustig. Privaat. Ons was beïndruk met die afwerkings en dekor. Baie goeie kwaliteit beddegoed en handdoeke. Netjies en skoon. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bill V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Well worth the stop, we will be back. The name gives more than a clue. This is a rustic beauty set in the apparent wild - with the sound of the N1 in the background. Well equipped and comfortable. The inside braai fireplace is a great idea on a cold night, and the outside braai area is great for watching stars. Hot water in the shower, what more is there to living?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andy T
1 nag
5.0
Sep 2024

Stunning location, secluded, with a beautiful outlook, at an excellent price and service. Stunning. Best place in Colesberg to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Solly K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Very rustic but super warm and comfortable. Will definitely stay there again. Cosy, rustic off the grid in the middle of nature. Absolutely fabulous. All needs met, fireplace, heater, warm blankets, and a warm welcome from Dercksen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dercksen
Rock Cabin
Thank you for the kind review. Hope to see you on your next trip.

Johan R
1 nag
4.0
Okt 2024

Heerlike stilte. Rock Cabin is op 'n baie mooi plek. Ek sal dit egter nie aanbeveel vir iemand wat wil kosmaak nie. Die geriewe is skaars. Daar is nie werksplek nie. Slegs een gemaklike stoel binne. Die eet tafel buite is 'n koffietafel - nie geskik vir eet nie. Die stort is piepklein. Die WiFi is ook skraps, vang plek plek iets op. Eetgerei is van swak gehalte. Plus punte, die bed slaap ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Stephen G
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2024

Peaceful but too basic. Good, peaceful. Needs cleaning, more detail required with fittings and fixtures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Dercksen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R 859
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 859
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allan Water Farm, Langs die N1, Colesberg, 9795, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce887d4562beeb94465f7c9c681f90c1ea3db09327fc0f9a6289f9399a65ea4b97dd228f19a8198465416f0a9353bf37840b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R859 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Allan Water Farm Off the N1 9795 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.860018940832 24.881500669384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang