Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rockabye Llandudno Beach House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1000 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R15000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Wees asb. versigtig om nie meubels te vlek of die eikehout-eiland in kombuis te merk/krap nie
'n Skoonmaker kan teen R500 per dag voorsien word - openbare vakansiedae uitgesluit. Gaste kan haar direk betaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R15 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R15 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R15 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Llandudno-pad 78, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadf565898c1389e0ae330a5cbd1f13f07eae4644de148530dfcedceb138143780813e7c54151532d90221b0322df939a4393?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 000 per nag (plek vir 12) 78 Llandudno road Llandudno 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0085079 18.3426533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang