Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocking Giraffe Bush Lodge

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocking Giraffe Bush Lodge, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rocking Giraffe Bush Lodge bied 'n lieflike en eko-vriendelike toevlugsoord in die hartjie van die Afrika-bosveld. Hierdie verblyf is in Groot Marico en bied gaste die kans om die natuur, avontuur en gerief te ervaar.

Verblyf word gebied in 6 chalets met lugversorging, waarvan 1 ten volle selfsorg is. Die chalets bied slaapplek aan 2 tot 8 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp óf oor 2 slaapkamers. Hierdie eenhede het dubbelbeddens óf enkelbeddens. Elke chalets het ook hul eie badkamers met 'n stort óf 'n bad en 'n stort.

Die selfsorg-chalet het 'n kombuis met 'n stoof, oond en mikrogolf, terwyl die ander chalets 'n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe het. Gratis WiFi en 'n TV met DStv is ook beskikbaar. Buite elke chalet is daar 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.

Aktiwiteite sluit natuurwandelings, roeibootvaart en begeleide voëlkyktoere in. Gaste kan die natuurskoon met asemrowende boswandelings en skilderagtige wildritte om plaaslike wild te sien, verken. Hulle kan ook in die swembaddens met verhitte opsies en glybane ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Rocking Giraffe Bush Lodge, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Gaste dink Rocking Giraffe Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocking Giraffe Bush Lodge, Groot Marico, 2850, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9cc73ab5256a8dbc4022953715b12e1bb344028a57f39332bb91128415234e8806d950fef56dd8b30d84460b60228d54cf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Rocking Giraffe Bush Lodge Groot Marico 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.611858 26.46721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang