Rockwell Waterkant 1-Bed Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 59
Resensies 78
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Riana L - Okt 2021
Algehele gradering
My husband and I stayed there for a week. What a phenomenal experience!
Marten F - Aug 2021
Algehele gradering
Was 'n baie lekker kuier.
Francois J - Okt 2020
Algehele gradering
Ek het 3 keer in een maand daar gebly
Francois J - Sep 2020
Algehele gradering
Klaar weer geboek!
Christo L - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Rockwell Waterkant 1-Bed Apartment se terugvoer
Dankie vir die bly en terugvoer, toilet papier in volumes is altyd verniet beskikbaar, sal ondersoek instel hoe dit gebeur het, ons is 24/7 beskikbaar indien gaste ons hulp nodig het.
Groete Bertus
Karen V - Nov 2018
Algehele gradering
Ligging uitstekend en skoon, mooi woonstel met 'n effense uitsig oor Waterfront.
Bart D - Nov 2017
Algehele gradering
Excellent stay in a clean and well appointed apartment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende verblyf in 'n skoon woonstel wat goed ingerig is.
Die woonstel is baie sentraal as jy daarvan hou om te stap, al die besienswaardighede is maklik om te bereik, selfs die nuwe kontemporêre kunsmuseum. Uitstekende geriewe in die gebou of net 2 minute weg.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prestwichstraat 32, Rockwell Woonstel 222, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang