Rockwell Waterkant 1-Bed Apartment
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rockwell Waterkant 1-Bed Apartment verwelkom graag persoonlik die gaste, maar indien dit nie moontlik is nie, sal ons 'n self-inklok reël vir jou.
Ons vra net dat jy die woonstel oppas asof dit jou eie is terwyl jy hier kuier en dat jy die ander gaste en personeel van die hotel met respek hanteer.
Die woonstel het 'n balkon indien jy wil rook.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prestwichstraat 32, Rockwell Woonstel 222, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap