Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rockwell Waterkant 1-Bed Apartment

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Riana L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

My husband and I stayed there for a week. What a phenomenal experience! The apartment looks exactly the way it does in the pictures. Our hosts made took care of us from the minute we arrived in Cape Town. We will definitely stay there again. Apart from the school across the street, the place is centrally located and easy access to many things. Natasha was very friendly and helpful upon arrival. It is quite and nice to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marten F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Was 'n baie lekker kuier. Die verblyf is baie baie lekker, als is daar wat jy sal nodig kry vir kos maak en slaap. Die bonus is die Nespresso-koffiemasjien dit werk soos 'n droom. Baie groot Spar-winkel net op in die straat en dit was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2020

Ek het 3 keer in een maand daar gebly Ek was in Kaapstad vir werk en het in 'n paar woonstelle gebly oor 'n periode van 5 weke. Ek het vir 3 van hierdie besoeke in hierdie woonstel gebly. Goeie waarde vir geld, lekker restaurante in die omgewing, baie nice Spar oor die pad, sentraal vir werk in die stad. Woonstel is goed toegerus. Daar is selfs 'n kragkabel vir as mens met jou rekenaar op die tafel wil werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
Kort verblyf
4.8
Sep 2020

Klaar weer geboek! Klaar weer geboek. Gebou self het baie goeie sekuriteit - min toeriste in aande op straat as gevolg van minder toeriste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christo L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2019

Uitstekend. Baie goeie waarde vir geld. Sal vir seker aanbeveel. Klein goedjies wat aandag kort. Daar was geen toilet papier nie. En stoeplig nie gewerk nie. Miskien dalk extra bulbs daar aanhou sodat mens dit self kan verander. Maar sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna & Bertus
Rockwell Waterkant 1-Bed Apartment
Dankie vir die bly en terugvoer, toilet papier in volumes is altyd verniet beskikbaar, sal ondersoek instel hoe dit gebeur het, ons is 24/7 beskikbaar indien gaste ons hulp nodig het. Groete Bertus

Karen V
Kort verblyf
5.0
Nov 2018

Ligging uitstekend en skoon, mooi woonstel met 'n effense uitsig oor Waterfront. Goeie, skoon geriewe met veilige parkering. Uitstekende ligging. Kan Trendy Waterkant aanbeveel en sal self weer daar wil draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bart D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2017

Uitstekende verblyf in 'n skoon woonstel wat goed ingerig is. Die woonstel is baie sentraal as jy daarvan hou om te stap, al die besienswaardighede is maklik om te bereik, selfs die nuwe kontemporêre kunsmuseum. Uitstekende geriewe in die gebou of net 2 minute weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwichstraat 32, Rockwell Woonstel 222, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb61b89feaf0b937ffdb6afe6dacd1858a4b4c74d7b6e5f2c418abde38e29bb2f0761dba46a6d9a1d64084ea937e48874191f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 32 Prestwich Street Rockwell Apartment 222, Green Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.915038535594 18.419219837296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang