Rockwell Waterkant 1-Bed Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prestwichstraat 32, Rockwell Woonstel 222, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rockwell Waterkant 1-Bed Apartment is 'n moderne selfsorg-eenslaapkamerwoonstel in die hartjie van die gewilde De Waterkant-kompleks naby die V&A Waterfront, die Bo-Kaap, Cape Quarter en die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum.
Die woonstel is 69 m² groot en is op die tweede verdieping van die Rockwell-woonstelgebou geleë met 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, - sitkamer en -eetkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'nstort. Seep en sjampoe word voorsien. Daar is 'n slaapbank in die oopplan-sitkamer en die kombuisie het 'n mikrogolfoond, yskas, oond met 'n stoof, 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die woonstel is ideaal vir paartjies en klein gesinne. Linne en handdoeke word voorsien.
Die balkon is die ideale plek om te ontspan en spog met lekker oggendson en gedeeltelike uitsigte oor die hawe. Trendy Waterkant is aan die stil kant van die gebou geleë en kyk weg van die hoofstraat af. Dit is ook die ideale wegspringpunt vanwaar jy die Moederstad kan verken.
Daar is 24 uur-sekuriteit, veilige parkeerplek en toegang tot die gemeenskaplike swembad en gimnasium. Gaste geniet ook toegang tot 1 veilige ondergrondse parkeerplek. Gilbert, een van die personeellede, sal seker maak jou skottelgoed en wasgoed is gewas en dat die woonstel 2 keer per week skoongemaak word teen geen ekstra kostes nie. 'n Meer gereelde skoonmaakdiens kan op versoek gereël word. WiFi is ook beskikbaar deur 'n 3G-modem teen 'n klein ekstra fooi.
Daar is 'n koffiewinkel op die grondvloer wat gekoppel is aan 'n soesji-restaurant en 'n Franse restaurant. Let asseblief daarop dat die woonstel in die Rockwell Hotel in privaatbesit is en het 24 uur-sekuriteit en die ontvangs is 24 uur oop. Die woonstel word nie deur die hotel bestuur nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 61
Resensies 77
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Prestwichstraat 32, Rockwell Woonstel 222, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Rockwell Waterkant 1-Bed Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Waterkant Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prestwichstraat 32, Rockwell Woonstel 222, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang