Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Rocky Hill Guest Farm

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwgedact Bewarea, 37 km from Roodeplaat, 0030, Gauteng
  • Vanaf R860 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rocky Hill Guest Farm is net 35 km noord van Pretoria geleë en grens aan die ooste van die Dinokeng Wildreservaat. Die eiendom is in die Leeuwgedacht-bewarea geleë en bied verskeie soorte selfsorgverblyf weg van die stadslewe.

Gaste het 'n keuse van chalets, houthuise en tentkampverblyf wat slaapvermoë het wat wissel van 2 tot 7 per eenheid. Sommige eenhede het hul eie kombuis- en badkamergeriewe terwyl die res toegang tot gemeenskaplike ruimtes het.

Hierdie Gasteplaas is perfek om die kinders saam te bring aangesien daar 'n speelgrond vir kinders is. Hierdie eiendom bied verskeie doendinge vir alle ouderdomme, soos wildkyk, swembaddens, staproetes en bergfietsroetes. Daar is ook 'n lokaalfasiliteit om verjaarsdae, intieme troues en konferensies aan te bied.

Nota: Geen bachelor of bachelorette partytjies toegelaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Adele H
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties vir 'n familie kuier. Rocky Hill is fantasties. Diens is besonders en die hele plaas is in 'n pragtige toestand.
Mrt 2025
Nicoleen D
5.0
Absolute rus en stilte in die veld. Ek het baie lekker gebly.
Nov 2024
Martin P
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Baie lekker gebly, geswem en gekuier.
Nov 2024
Estene L
5.0
Rus en vrede in die hartjie van die bosveld. Dit was 'n uitstekende verblyf vir my en my twee kinders (8) en (18). Ons het onlangs my man verloor, en ...
Sien meer
Sep 2024
Brendon G
Saam met vriende
5.0
Uitstekende diens! Die verblyf was netjies, sal vir seker teruggaan! Groot dankie vir almal!
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Leeuwgedact Bewarea, 37 km from Roodeplaat, 0030, Gauteng
  • Gaste dink Rocky Hill Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwgedact Bewarea, 37 km from Roodeplaat, 0030, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57651b027c621e6b6959886b74f5d0d5213d756978e32da1a3712d4c7b4a0156165286b0710c666b0376a1bfa03744b3df1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Leeuwgedacht Concervancy 37 km from Roodeplaat 0030 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.468907013124 28.434097766876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011