Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Hill Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Rocky Hill Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Deon O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon O

Dit was so lekker ons wil teruggaan met ons hele gesin en vriende.

Dit was puik en die eienaars het saam met ons gekuier en ons baie tuis en gemaklik laat voel.

Analise M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Analise M

Absoluut aanbeveelbaar!

Gerrit en sy vrou is dinamies, vriendelik en gee baie om oor hul gaste. Hulle gaan definitief die ekstra myl om seker te maak jou ondervinding is fantasties. Ons het in eenheid 10 gebly wat skoon, netjies en privaat is. Ek sal meer mense na Rocky Hill Guest Farm verwys aangesien die ondervinding ons verwagting oortref het.

Werner L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L

Rustig. Netjies. Bosveld. Gasvry. Stylvol. Verassend. Gerieflik!

Nie lus om meer as 'n uur uit Pretoria uit te ry nie? Opsoek na 'n rustige bosveld-naweek weg na 'n plek met pynlike netjiese en stylvolle, self catering chalets met alles wat jy benodig reeds ingesluit? 'n Yskas, mikrogolf, ketel, gas-stoof, gas-geyser, alle eetgerei, 'n warm bed (met 'n ekstra kombers in die kas), kampstoele en 'n privaat boma en braai? Tel nog by dit 'n kroeg op die perseel met 'n projektor skerm vir die rugby, 'n lekker vuur vir die winterkoue, 'n braai saam met nuwe vriende en lekker musiek daarby! Dan is daar ook 'n hele paar Swart Rooibokke, Nyalas, Blesbokke, Goue Wildebeeste en Swartwitpense wat net so voor sonsonder inkom vir hul voertyd met die son wat agter hul sak. Dit was alles ingesluit met ons besoek en het gemaak vir een van die beste naweke! Doen jouself 'n guns en save hierdie blad vir jul volgende wegbreekbestemming! Baie dankie vir 'n naweek wat nog lank onthou sal word!

Johan R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Baie lekker.

Baie lekker Bosveld kuier. Uitstekende gasheer en gasvrou!

Janine V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Great stay.

Great stay in well-kept surroundings.

Suzet G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzet G

Uitstende waarde, pragtige plek met aangename atmosfeer. Beveel dit aan.

Verblyf was uitstekend, sou dit net waardeer het as daar meer inligting oor die toestand van die grondpad was, sodat ons voorbereid was.

Hanlie Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie Z

Peaceful.

We had a wonderful stay at Rocky Hill Guest Farm this weekend. It's peaceful, beautiful and well situated for a quick getaway from city life.

Christien K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien K

Kan die oord beslis aanbeveel - goeie waarde vir geld.

Ons het die naweek terdeë geniet. Die oord en die eenheid is baie skoon en netjies. Baie rustige atmosfeer. Die gasheer en gasvrou het ons baie welkom laat voel. Kan die oord beslis aanbeveel - goeie waarde vir geld.

Annaretha C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaretha C

Die aanwysings om daar uit te kom was baie duidelik.

Die gasheer was uiters behulpsaam en beskikbaar, te alle tye. 'n Heerlike plek vir 'n wegbreek.

Lourens V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V

Vreeslik vriendelik en gasvry, ons het regtig baie welkom gevoel.

Baie lekker gebly, hulle sien ons definitief weer.

Marleen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marleen V

Rus, familie tyd en heerlik.

Ons het baie lekker gebly. Gerrit en Anet het mooi na ons gekyk en altyd reg om te help. Ons seuntjie het dit baie geniet en die natuur was net wat ons nodig gehad het.

Ramona M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona M

Rustig, omring deur natuur en pret.

Baie rustige atmosfeer en die gasvrou en gasheer doen regtig moeite om mens tuis te laat voel. Die plek is pragtig en mens kuier lekker en voel op jou gemak.

Bianca D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

Lovely family outing. Great stay.

Lovely family outing. Great stay and the kids had lots of fun, especially the game drive. Beautiful venue. Mommy relaxed and the kids had fun away from the city. Will visit again.

Anelle B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle B

Wonderlike gasvryheid, skoon, netjies, veilig.

Gerrit het aan alles gedink, vreeslik dankie. Ons beplan reeds om weer te gaan! Die eenhede is regtig waarde vir geld, attention to detail - rustig, skoon, netjies. Die ligging is perfek, mens het nie 'n 4x4 nodig nie. Die lodge is kalm en rustig en super netjies. Die atmosfeer is rustig - mens kan werklikwaar afskakel.

Karin F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin F

Alles vir 'n lekker wegbreek.

Definitief een van die top 5 wegbreke! Gesellig, rustig en waarde vir geld. Baie netjies en almal is baie vriendelik. Sal seker maak om terug te gaan!

Mark M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Baie lekker wegbreek.

Dit is lekker naby Pretoria, perfek vir 'n naweek-wegbreek.

Chantelle V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Heerlike rustigheid.

Heerlik skoon en baie rustig.

Margaret S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret S

The best place to relax.

The place is beautiful and relaxing and refreshing, their services are very excellent and Mr Olivier is the best owner he knows how to take care of his guests it felt so warm to be at Rocky Hill, and we are coming back soon.

Sanet B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Such an awesome place. Peaceful, very neat, clean and well maintained.

Love this place. It is very neat and clean. It is peaceful and you can enjoy nature. We had an amazing stay there and will definitely be back. The owners makes you feel at home and are very friendly and helpful. Definitely worth a visit if you want to escape city life.

Louis D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Fantasmagories

Eienaars en werkers laat gaste soos vriende voel, gaan definitief ons gereelde wegbreek word. Sien julle binnekort.

Marieza V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieza V

Perfekte wegbreek van die stad se geraas af.

Mens kan in die nag die jakkalse hoor skreeu. Perfekte kombinasie van plaas en wildtuin.

Juan-marie H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-marie H

Niks is vir Gerrit en Anet moeite as dit kom by hul gaste nie.

Hul is plat op die aarde mense wat ons laat welkom voel het met ons aankoms en regdeur ons kuier van 5 dae. Ons was werklik hartseer toe ons moes huis toe gaan. Rocky Hill is 'n weggesteekte paradys, die foto's kan nie die mooi van die plek vasvang nie. Gerrit en Anet en hul seun Edwin se gasvryheid is ongelooflik en hul gaan werklik die ekstra myl om hul gaste meer as gelukkig te hou en ons verblyf en kuier daar onvergeetlik te maak. Ons sal vir seker weer gaan!

Manea N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manea N

Awesome peaceful weekend.

We had a lovely stay at Rocky hill. The food, and company was amazing. Host and family are lovely people. Thank you.

Riaan R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan R

Baie lekker ontspanne. Ons seuntjie het lekker gespeel. Vriendelik, gasvry.

Ons was op soek na 'n gesins wegbreek, en dis presies wat ons gekry het. Vriendelike diens, lekker speelplek vir kinders.

William H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William H

Was good. Expected a bit more of the game drive.

Well-run farm. Lots of success to come.

Hardus W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hardus W

Gerieflik, vriendelik, ontspanne.

Wat jy sien is wat jy kry. Gasvryheid, 'n rustige atmosfeer en keurig toegeruste akkommodasie.

Mimette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimette V

Wonderlike week van rus.

Ons het Rocky Hill vreeslik baie geniet. Alles was skoon en die huis is goed toegerus. Die swembad was heerlik en Gerrit en Annette was wonderlik. Ons sal definitief teruggaan.

Ian S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S

We had an excellent weekend.

We had a great weekend. Geritt and his wife were very attentive in making our stay exceptional. They were more than willing to go out of their way to assist us with anything that we required. What fabulous service.

Nico W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico W

Heerlike oord vir 'n rustige wegbreek. Gasvryheid uit die boonste rakke.

Gerrit en Annette se persoonlike aandag en die netheid van die oord het ons beindruk. Sal die oord enige tyd aanbeveel.

Yulanda S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yulanda S

'n Plek waar mens waarlik kan rus en die natuur geniet!

Ons is baie vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel by Rocky Hill Guest Farm. Die Chalet is pragtig, als wat mens kan benodig is beskikbaar. Die beddens is van top gehalte! Die swembad en pragtige tuin is 'n groot bonus. Die eienaars nl. Gerrit en Anet is uitstekende gashere en het heeltyd seker gemaak ons is reg. Gaste vorm sommer vinnig deel van die famile en kuier heerlik saam onder die lapa. Ons het die bergfiets roetes baie geniet en het die voorreg gehad om heelwat wild en selfs renosters te kon sien. Die pragtige gasteplaas is naby Pretoria geleë en ons sal beslis gou weer daar gaan kuier. Rocky Hill Guest Farm is 'n pragtige plek wat ons beslis kan aanbeveel.

Phia V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phia V

Rustige bosveld atmosfeer.

Baie dankie vir julle gasvryheid, Gerrit en Anette. Ons en die kinders het lekker ontspan. Die swembad en lapa area is tops! Julle plek is waarlik uitstekend! Dankie vir die lekker kuiertjies deur die dag. Alles wat mens aan kan dink kry jy in die chalet.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwgedact Bewarea, 37 km from Roodeplaat, 0030, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57651b027c621e6b6959886b74f5d0d5213d756978e32da1a3712d4c7b4a0156165286b0710c666b0376a1bfa03744b3df1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Leeuwgedacht Concervancy 37 km from Roodeplaat 0030 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.468907013124 28.434097766876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang