Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Hill Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Deon O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was so lekker ons wil teruggaan met ons hele gesin en vriende. Dit was puik en die eienaars het saam met ons gekuier en ons baie tuis en gemaklik laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Analise M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Absoluut aanbeveelbaar! Gerrit en sy vrou is dinamies, vriendelik en gee baie om oor hul gaste. Hulle gaan definitief die ekstra myl om seker te maak jou ondervinding is fantasties. Ons het in eenheid 10 gebly wat skoon, netjies en privaat is. Ek sal meer mense na Rocky Hill Guest Farm verwys aangesien die ondervinding ons verwagting oortref het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig. Netjies. Bosveld. Gasvry. Stylvol. Verassend. Gerieflik! Nie lus om meer as 'n uur uit Pretoria uit te ry nie? Opsoek na 'n rustige bosveld-naweek weg na 'n plek met pynlike netjiese en stylvolle, self catering chalets met alles wat jy benodig reeds ingesluit? 'n Yskas, mikrogolf, ketel, gas-stoof, gas-geyser, alle eetgerei, 'n warm bed (met 'n ekstra kombers in die kas), kampstoele en 'n privaat boma en braai? Tel nog by dit 'n kroeg op die perseel met 'n projektor skerm vir die rugby, 'n lekker vuur vir die winterkoue, 'n braai saam met nuwe vriende en lekker musiek daarby! Dan is daar ook 'n hele paar Swart Rooibokke, Nyalas, Blesbokke, Goue Wildebeeste en Swartwitpense wat net so voor sonsonder inkom vir hul voertyd met die son wat agter hul sak. Dit was alles ingesluit met ons besoek en het gemaak vir een van die beste naweke! Doen jouself 'n guns en save hierdie blad vir jul volgende wegbreekbestemming! Baie dankie vir 'n naweek wat nog lank onthou sal word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Baie lekker Bosveld kuier. Uitstekende gasheer en gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great stay. Great stay in well-kept surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzet G
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Uitstende waarde, pragtige plek met aangename atmosfeer. Beveel dit aan. Verblyf was uitstekend, sou dit net waardeer het as daar meer inligting oor die toestand van die grondpad was, sodat ons voorbereid was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Peaceful. We had a wonderful stay at Rocky Hill Guest Farm this weekend. It's peaceful, beautiful and well situated for a quick getaway from city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christien K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Kan die oord beslis aanbeveel - goeie waarde vir geld. Ons het die naweek terdeë geniet. Die oord en die eenheid is baie skoon en netjies. Baie rustige atmosfeer. Die gasheer en gasvrou het ons baie welkom laat voel. Kan die oord beslis aanbeveel - goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaretha C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Die aanwysings om daar uit te kom was baie duidelik. Die gasheer was uiters behulpsaam en beskikbaar, te alle tye. 'n Heerlike plek vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Vreeslik vriendelik en gasvry, ons het regtig baie welkom gevoel. Baie lekker gebly, hulle sien ons definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwgedact Bewarea, 37 km from Roodeplaat, 0030, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57651b027c621e6b6959886b74f5d0d5213d756978e32da1a3712d4c7b4a0156165286b0710c666b0376a1bfa03744b3df1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Leeuwgedacht Concervancy 37 km from Roodeplaat 0030 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.468907013124 28.434097766876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang