Rocky Hill Guest Farm
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwgedact Bewarea, 37 km from Roodeplaat, 0030, Gauteng
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rocky Hill Guest Farm is 35 km noord van Pretoria en grens aan Dinokeng Wildreservaat aan die oostelike kant van die Leeuwgedacht Bewarea. Dit bied verskeie tipes selfsorgverblyf en 'n welkome wegbreek uit die stad.
Gaste kan tussen chalets, houthuise asook tentkampe met slaapplek vir 2 tot 7 gaste per eenheid kies. Sommige eenhede het hul eie kombuis- en badkamergeriewe, en die res het toegang tot gemeenskaplike geriewe.
Die gasteplaas is die perfekte plek vir kinders aangesien daar 'n speelarea vir die jongspan is en daar is ook aktiwiteite en geriewe om alle ouderdomme te vermaak. Dit sluit wildritte, swembaddens, staproetes en bergfietsroetes in. Daar is ook 'n venue waar verjaarsdagpartytjies en intieme troues en konferensies gehou kan word.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Leeuwgedact Bewarea, 37 km from Roodeplaat, 0030, Gauteng
- Gaste dink Rocky Hill Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwgedact Bewarea, 37 km from Roodeplaat, 0030, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang