Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront Rocky Pools

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 63

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Beachfront Rocky Pools
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dawn B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn B

Heaven on earth.

Best accommodation and location. Was breathtaking.

Rene D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene D

Ons het heerlik gekuier. Die vertrekke is ruim en die uitsig op die see was heerlik!

Heerlik om so naby aan die see te wees. Ons het dit baie geniet.

Lizel D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizel D

Fabulous views on the rocks!

Amazing views with crashing waves right in front. The house is very spacious and we loved the fireplace. Everything was as expected, but a bit better. We will be back.

Isak Johannes G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isak Johannes G

Lieflike uitsig en baie goed toegerus.

Sien sterre.

Isobel S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isobel S

Comfortable, convenient, charming.

We loved our 5 nights at Rocky Pools. The very best thing is the awesome fireplace! The dishwasher was most welcome, the percale sheets so crisp, the furniture comfortable and the bath indulgent. We could have had a couple of extra towels. We loved the living area and the updated kitchen well planned. It was my husband’s 75th birthday celebration and will be remembered. The easy access to the water was so convenient. Wonderful stay!

Anne M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne M

Uitspan-naweek 'with a view'.

Pragtige huis, goed versorg, ruim, skoon, oop met baie meer geriewe as wat hulle webbeskrywing meld. Veral die kombuis en baie yskasspasie was 'n welkome verrassing. Sal dit beslis aanbeveel.

Beachfront Rocky Pools se terugvoer

Thank you sooo much Anne.
New beds have arrived so even more comfort for next visit.

Beachfront Rocky Pools
Bouwe T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bouwe T

Pragtige strandhuis by die see met alles wat jy nodig het.

Pragtige netjiese strandhuis by die see met 'n GROOT binnebraai , 'n heerlike kuierstoep (met 'n see uisig) en nog 'n buitebraai op die koop toe. Ons het heerlik gekuier en dit was so rustig met net die see se gedruis in die agtergrond.

Beachfront Rocky Pools se terugvoer

Dear Bouwe
Thank you so much for the lovely review and really happy you enjoyed your stay in our lovely house.
So sorry about the towels, I do have extra in the cupboards. Apologies for not letting you know.
I do hope to hear from you soon again.
Take care.
Kind regards,
Michelle

Beachfront Rocky Pools
Victor L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor L

Absolutely amazing.

The house was way better than expected. The morning when we woke up the view of the ocean was breathtaking. What made it even better was the fire places in the house which kept us warm during our visit. Our host, Michelle, was very helpful and friendly.

Lize W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize W

Dit was voorwaar rus vir die siel, 'n behoorlike bederf!

Dit is 'n lieflike plek met alles wat mens nodig het en in alle opsigte baie goed toegerus. Feitlik op die strand, dus die mooiste uitsig. Baie rustige omgewing. Dit het egter ook al die nodige tegnologie, vir diegene wat wel daarop staatmaak. Ons het baie lekker gebly, selfs die onweer was in orde, aangesien daar 'n binnenshuise kaggel is. Ons sal vir seker weer kom kuier!

Anna M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M

Ideale wegbreek-verblyf as jy in gemak die rustigheid en mooiheid van die skepping wil geniet!

Baie vriendelike en gewillige eienaar. Die verblyf se luukshede maak die rus net soveel lekkerder! Die ligging en die natuur is perfek om rustig te raak en die wonder en grootheid agter die natuur te waardeer.

Graham D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Graham D

Rocky Pools is all that it is advertised as.

Rocky Pools is all that it is advertised. It is beautiful, clean and quiet. There was no complimentary tea, coffee sugar or even wine in the fridge, thankfully we had our own, but maybe that should be added in future. It won't break the budget.

Coenraad S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S

Heerlik ontspannend.

'n Wonderlike naweek van ontspanning in rustige Bettiesbaai. Ideale basis om die staproetes in die omgewing te verken.

Jaco K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Asemrowend.

Sien sterre.

Beachfront Rocky Pools se terugvoer

Baie dankie en so bly julle het geniet.

Beachfront Rocky Pools
Roger M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger M

The house was very well appointed and comfortable.

The only blemish was the WiFi signal which was very poor and could not be accessed in the bedroom. I would suggest a better modem.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die huis is goed ingerig en gemaklik.

Die enigste probleem was die WiFi wat baie swak was en nie in die slaapkamer opgevang het nie. Ek sal 'n beter modem voorstel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nic S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic S

Fantastiese uitsig en ruim huis waar jy lekker kan rus.

Uitstekende opsie vir 'n paartjie of familie.

Beachfront Rocky Pools se terugvoer

Baie Dankie. Hugely appreciate and so happy you enjoyed our lovely house.

Beachfront Rocky Pools
Louise H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise H

Very neat and tidy with a lovely view.

The house was neat and tidy and well equipped. The view is gorgeous. There was a problem with the one shower, but this has been resolved by the owner.

Hans Z - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hans Z

Fantastiese ligging (op see) en baie luukse en gemaklike plek. Great stoep ook.

Was aangenaam verras, want die plek is luukser en groter as wat deur fotos voorgestel word. Sal baie beslis weer kom. Ook baie goed toegerus.

Vanaf
Vanaf R5 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R5 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wallersweg 4321, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA059de2ddd04f8411277c84253e8c2b12d1a02e528b5ff0c8ef1a42f31cb45978fa3daaa8356769933d3a70634fdddee71b5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 4321 Wallers Way Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -34.370975534736 18.886618868717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang