Beachfront Rocky Pools
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 9 Jan 2025 tot 1 Sep 2025.
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2025 tot 26 Jun 2025.
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2025 tot 31 Aug 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Huisreëls
Die verblyf ervaar nie beurtkrag nie, aangesien hulle 'n omskakelaar en 'n battery het.
Die instansie benodig kredietkaartbesonderhede om enige breekskade te dek wat mag plaasvind.
Tariewe sluit nie die volgende in nie: skoonmaakdiens, kaggelhout, houtskool, kos en drankies.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wallersweg 4321, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap