Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront Rocky Pools

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Dawn B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Heaven on earth. Best accommodation and location. Was breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Ons het heerlik gekuier. Die vertrekke is ruim en die uitsig op die see was heerlik! Heerlik om so naby aan die see te wees. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizel D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2024

Fabulous views on the rocks! Amazing views with crashing waves right in front. The house is very spacious and we loved the fireplace. Everything was as expected, but a bit better. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Isak Johannes G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2022

Lieflike uitsig en baie goed toegerus. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Isobel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Comfortable, convenient, charming. We loved our 5 nights at Rocky Pools. The very best thing is the awesome fireplace! The dishwasher was most welcome, the percale sheets so crisp, the furniture comfortable and the bath indulgent. We could have had a couple of extra towels. We loved the living area and the updated kitchen well planned. It was my husband’s 75th birthday celebration and will be remembered. The easy access to the water was so convenient. Wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2020

Uitspan-naweek 'with a view'. Pragtige huis, goed versorg, ruim, skoon, oop met baie meer geriewe as wat hulle webbeskrywing meld. Veral die kombuis en baie yskasspasie was 'n welkome verrassing. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michelle
Beachfront Rocky Pools
Thank you sooo much Anne. New beds have arrived so even more comfort for next visit.

Bouwe T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2020

Pragtige strandhuis by die see met alles wat jy nodig het. Pragtige netjiese strandhuis by die see met 'n GROOT binnebraai , 'n heerlike kuierstoep (met 'n see uisig) en nog 'n buitebraai op die koop toe. Ons het heerlik gekuier en dit was so rustig met net die see se gedruis in die agtergrond.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michelle
Beachfront Rocky Pools
Dear Bouwe Thank you so much for the lovely review and really happy you enjoyed your stay in our lovely house. So sorry about the towels, I do have extra in the cupboards. Apologies for not letting you know. I do hope to hear from you soon again. Take care. Kind regards, Michelle

Victor L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Absolutely amazing. The house was way better than expected. The morning when we woke up the view of the ocean was breathtaking. What made it even better was the fire places in the house which kept us warm during our visit. Our host, Michelle, was very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Dit was voorwaar rus vir die siel, 'n behoorlike bederf! Dit is 'n lieflike plek met alles wat mens nodig het en in alle opsigte baie goed toegerus. Feitlik op die strand, dus die mooiste uitsig. Baie rustige omgewing. Dit het egter ook al die nodige tegnologie, vir diegene wat wel daarop staatmaak. Ons het baie lekker gebly, selfs die onweer was in orde, aangesien daar 'n binnenshuise kaggel is. Ons sal vir seker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2019

Ideale wegbreek-verblyf as jy in gemak die rustigheid en mooiheid van die skepping wil geniet! Baie vriendelike en gewillige eienaar. Die verblyf se luukshede maak die rus net soveel lekkerder! Die ligging en die natuur is perfek om rustig te raak en die wonder en grootheid agter die natuur te waardeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 64

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 050
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 5 050
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wallersweg 4321, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA059de2ddd04f8411277c84253e8c2b12d1a02e528b5ff0c8ef1a42f31cb45978fa3daaa8356769933d3a70634fdddee71b5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 050 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 4321 Wallers Way Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -34.370975534736 18.886618868717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang