Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rolbos Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ian D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goeie en vriendelike mense. Baie lekker, dankie. Vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz M
1 nag
5.0
Jun 2024

Joey went out of her way to accommodate our meal needs. Comfortable accommodation. Exceptional host. Good location for overnight stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Rolbos Guest House
Liz, you and your company were great guests. We would love to host you any time in the future again! Wishing you everything of the best for the new season in your lives. Warmest regards, Joey

Johan P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Die blyplek was netjies en skoon. Geriewe was in goeie toestand. Die verblyf daar was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Rolbos Guest House
Baie dankie, Johan, dat julle gekies het om hier te kom oorbly. Julle is enige tyd weer by ons welkom. Groete, Joey

Alma M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie skoon en netjies. Ons gasvrou was nie daar nie, maar ons is telefonies bygestaan. Net 1 aand oorgeslaap, alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Rolbos Guest House
Baie dankie Alma. Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Joey

Annalise S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Plek was baie mooi skoon. Baie lekker gebly en geslaap. Plek is netjies en skoon. Gasvrou was baie vriendelik en gaaf. Vir ons kamer met dubbel bed aangebied ipv kamer met enkelbeddens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Joey
Rolbos Guest House
Annelise, ek is hartseer dat ek julle die oggend met vertrek gemis het. Ons was bevoorreg om julle te ontvang. Vriendelike en gawe mense sien ander vriendelike en gawe mense raak. Julle is enige tyd weer by ons welkom! Groete en seën, Joey

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.4
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

David S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Well-equipped homely vibe. The Rolbos guest house has a wonderful homely vibe and is well-equipped. The owner is very friendly and attentive which made for a wonderful, relaxed stay. We'll definitely be back, highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Rolbos Guest House
David, thank you! We were privileged to have you as our guests. You are welcome here any time in the future again. Kindest regards Joey

Henning W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Amazing gasheer en gasvrou, Joey en Frikkie. Alles uit die boonste rakke, vriendelik, kos was heerlik. Baie lekker gekuier. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Rolbos Guest House
Ai, so jammer dat ek hierdie terugvoering gemis het! Nietemin, so baie dankie dat julle hier kom oorbly het. Julle is enige tyd weer by ons welkom! Groete Joey

Elizma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Karoo-gasvryheid. Ons het heerlik by Tannie Joey se Rolbos Gastehuis oorgeslaap. Hier is alles wat jy enigsins kan benodig om 'n oornag of langer verblyf gerieflik te maak. Die verblyf is baie netjies met uitsonderlike aandag aan detail. Daar is selfs voorsiening vir toiletware en peuselhappies wat te koop aangebied word as jy dalk iets vergeet het. Tannie Joey het ons op kort kennisgewing akkommodeer en uit haar pad gegaan om aan al ons behoeftes te voorsien. Sy het selfs vir ons 'n bespreking vir aandete gemaak by een van die plaaslike restaurante. Die ontbyt wat sy voorsien het was ook uit die boonste rakke. Ons sal beslis weer hier oorbly en kan Rolbos ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Rolbos Guest House
Elizma, julle is enige tyd weer by ons welkom! Groete Joey

Annelie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Tweede keer dat ons daar oorslaap, sal enige tyd weer daar tuis gaan. Ons het in die huis oorgeslaap, pragtige plankvloere wat kreun en steun as jy daaroor loop, bring soveel herinneringe terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Rolbos Guest House
Dagsê Annelie, dit was ons voorreg om julle weer te ontvang! Dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Ons sal julle ook enige tyd weer wil ontvang, want julle is regtig sulke pragtige, waarderende gaste. Geniet julle "sloertoer", en wees veilig. Liefde, Joey

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 15, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1MzE1Yjg4LTUyMTYtNDJjYi05YmEwLTAwMjk4MTZmODAxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 15 Paul Kruger Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.465936 19.779892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang