Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Romilly 32 Beachfront

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Melkbaaistraat 1 en Strandweg, Eenheid 32, Romilly Kompleks, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Romilly 32 Beachfront is 'n pragtig versierde selfsorgwoonstel in die Romilly-kompleks in die Helderberg/Strand-streek van die Wes-Kaap, net oorkant Strandstrand. Die woonstel spog met lieflike uitsigte oor Valsbaai en is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid restaurante, winkels en vele ander besienswaardighede in die area. Kaapstad Internasionale Lughawe is net 34,3 km weg, wat dit die ideale opsie maak vir 'n romantiese wegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed gemeubileer is, asook baie kasspasie vir gaste se bagasie, en 'n balkon met ongelooflike see-uitsigte. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. . Die etenstafel, wat oor die strand uitkyk, bied 'n skilderagtige plek om jou maaltye te geniet. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n 65-duim-platskerm-TV, saam met onbeperkte WiFi-internet.

Veilige parkeerplek word binne die kompleks gebied. Gaste wat buitemuurse doendinge soek, kan spesiale aande geniet by die restaurant wat langs die kompleks geleë is of die nabygeleë Strand-gholfklub, jagluiperd-uitreik, Somerset Mall en wynlandgoedere in die Helderberg-omgewing, en sowat 23,7 km vanaf Sentraal Stellenbosch, besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hoek van Melkbaaistraat 1 en Strandweg, Eenheid 32, Romilly Kompleks, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Romilly 32 Beachfront het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Melkbaaistraat 1 en Strandweg, Eenheid 32, Romilly Kompleks, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fb8371b2c79f6bb220de53eeda2148ca7609e2a20ebb523060cb326ffcb5a0de7334d5d226ee72340e81d05e7effbbe3292?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Corner of 1 Melkbaai Street and Beach Road Unit 32, Romilly Complex 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1081265 18.8205392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang