Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondawel by die See

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Sonja A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

The view was amazing and refreshing. Ons het baie lekker gebly en stiltyd geniet en die view was amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netjies, skoon, goed toegerus en baie gerieflik. Pragtige plekkie, privaat met pragtige uitsig en heerlike koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie R
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Lekker rustige verblyf met seegolwe wat jou rustig maak. Ek het baie lekker gebly. Seegolwe het lekker gedreun en dit is nie ver om te loop tot by 'n groot uitkykpunt om branders en die sonsondergang te beskou nie. Ongelukkig was daar nie walvisse om my buite seisoen te vermaak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons was hartlik ontvang; plek was gereed. Baie gerieflik ingerig. Die verblyf was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Welcoming and friendly, property clean and stylish. Definitely recommend the place. Was easy to contact and checked in a very welcoming and friendly manner. Property is absolutely clean and stylish. Definitely recommend the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable and pleasant. Comfortable, tastefully decorated, good coffee and very nice rusks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yusrah S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Nature with great amenities. Firstly, I would love to go back. The place, scenery as well as service lends itself to tranquility, which is exactly the kind of break you need from city living.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Relaxing and enjoyable stay. Will use them again in the future. Relaxing and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Die kuier was baie aangenaam en ons sal nie huiwer om weer daar te bespreek nie. Ons het lekker gebly, dit was veilig en die rondawel was skoon en netjies. Die eienaar was baie behulpsaam met die instel van die TV en die alarmstelsel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jurie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Was presies volgens die behoeftes op reis! Heerlik gebly. Ons behoefte was net oorstelpend op reis vir 'n nag. Ligging was nie 'n kwessie nie, maar die gerief, netheid, veiligheid en baie smaakvol. Sal vir seker weer daarvan gebruik maak. 'n Voorstel is dalk 'n handreling by die trappe. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 66, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd42cfc23bb5750938927b680e86afe8f001c22621bd96d75c61dec3e6fb6bc51180d30e9aab29c95a709aaef883c7c547479?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 66 Beach Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.344118223534 19.02880964418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang