Rondegat Cottages
Beskrywing
Hierdie tweeslaapkamer-kothuise het 'n lieflike uitsig oor die Clanwilliam-dam en omgewing. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster en ketel toegerus. Daar is 'n kaggel, 'n buitebraai, stoof en lugversorging. Gaste het toegang tot die Clanwilliam-dam en kan kano's en bote saambring. Daar is ook 'n klein swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito van R400 vir tweeslaapkamers en R500 vir drieslaapkamers is betaalbaar met aankoms.
Geen groepe, partytjies of geraas word toegelaat nie.
Ons het nie kredietkaartgeriewe nie.
Beddegoed word voorsien, maar nie handdoeke nie.
Let asb. op: Oor naweke is die minimum-verblyftydperk 2 dae en gedurende die Desember-vakansie is dit 5 tot 7 dae. 'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R400/R500 is met aankoms betaalbaar.
Let op die 14 km lange grondpad wat na die instansie lei. Doen asb. navraag by die instansie oor die toestand van die pad voordat jy bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hilltop Pool Cottage het 'n plonspoel op die grasperk en lieflike uitsigte oor die Clanwilliamdam. Dit is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging en die tweede slaapkamer het 2 kinderbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitkamer het lugversorging vir die warm somer, asook 'n knus ruimte om te ontspan. Gaste het toegang tot 'n braai-area op die stoep, met lieflike uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito van R400 vir tweeslaapkamers en R500 vir drieslaapkamers is betaalbaar met aankoms.
Geen groepe, partytjies of geraas word toegelaat nie.
Ons het nie kredietkaartgeriewe nie.
Beddegoed word voorsien, maar nie handdoeke nie.
Let asb. op: Oor naweke is die minimum-verblyftydperk 2 dae en gedurende die Desember-vakansie is dit 5 tot 7 dae. 'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R400/R500 is met aankoms betaalbaar.
Let op die 14 km lange grondpad wat na die instansie lei. Doen asb. navraag by die instansie oor die toestand van die pad voordat jy bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 12. Die kothuis 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en daar is 'n leefarea met 'n slaapbank vir 'n kind. Die kothuis het 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n leefarea, asook toegang tot 'n gedeelde swembad. Al die kothuise het braaigeriewe buite en binnenshuise kaggels. Die leefarea lei na die patio.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito van R400 vir tweeslaapkamers en R500 vir drieslaapkamers is betaalbaar met aankoms.
Geen groepe, partytjies of geraas word toegelaat nie.
Ons het nie kredietkaartgeriewe nie.
Beddegoed word voorsien, maar nie handdoeke nie.
Let asb. op: Oor naweke is die minimum-verblyftydperk 2 dae en gedurende die Desember-vakansie is dit 5 tot 7 dae. 'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R400/R500 is met aankoms betaalbaar.
Let op die 14 km lange grondpad wat na die instansie lei. Doen asb. navraag by die instansie oor die toestand van die pad voordat jy bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 5 volwassenes en 1 kind onder 12. Die kothuis het 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n leefarea, asook toegang tot 'n gedeelde swembad. Al die kothuise het braaigeriewe buite en binnenshuise kaggels. Die leefarea maak oop op 'n skadu-stoep. Gaste wat hier bly het toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg Die tarief wat aangebied word, sluit 5 gaste in en is geskik vir 4 volwassenes en 1 kind onder 12 jaar. Die eenheid is nie geskik vir 5 volwassenes nie.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito van R400 vir tweeslaapkamers en R500 vir drieslaapkamers is betaalbaar met aankoms.
Geen groepe, partytjies of geraas word toegelaat nie.
Ons het nie kredietkaartgeriewe nie.
Beddegoed word voorsien, maar nie handdoeke nie.
Let asb. op: Oor naweke is die minimum-verblyftydperk 2 dae en gedurende die Desember-vakansie is dit 5 tot 7 dae. 'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R400/R500 is met aankoms betaalbaar.
Let op die 14 km lange grondpad wat na die instansie lei. Doen asb. navraag by die instansie oor die toestand van die pad voordat jy bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir 6 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 12. Die kothuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n leefarea. Al die kothuise het braaigeriewe buite en binnenshuise kaggels. Die leefarea lei na die patio met skaduwee.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito van R400 vir tweeslaapkamers en R500 vir drieslaapkamers is betaalbaar met aankoms.
Geen groepe, partytjies of geraas word toegelaat nie.
Ons het nie kredietkaartgeriewe nie.
Beddegoed word voorsien, maar nie handdoeke nie.
Let asb. op: Oor naweke is die minimum-verblyftydperk 2 dae en gedurende die Desember-vakansie is dit 5 tot 7 dae. 'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R400/R500 is met aankoms betaalbaar.
Let op die 14 km lange grondpad wat na die instansie lei. Doen asb. navraag by die instansie oor die toestand van die pad voordat jy bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir 6 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 12. Die kothuis het 3 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n leefarea met 'n slaapbank vir 'n kind en 'n volledig toegeruste kombuis. Al die kothuise het braaigeriewe buite en binnenshuise kaggels. Die leefarea lei na die patio met skaduwee.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg Die tarief wat aangebied word, is vir 6 volwassenes en 1 kind onder 12 jaar.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito van R400 vir tweeslaapkamers en R500 vir drieslaapkamers is betaalbaar met aankoms.
Geen groepe, partytjies of geraas word toegelaat nie.
Ons het nie kredietkaartgeriewe nie.
Beddegoed word voorsien, maar nie handdoeke nie.
Let asb. op: Oor naweke is die minimum-verblyftydperk 2 dae en gedurende die Desember-vakansie is dit 5 tot 7 dae. 'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R400/R500 is met aankoms betaalbaar.
Let op die 14 km lange grondpad wat na die instansie lei. Doen asb. navraag by die instansie oor die toestand van die pad voordat jy bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir 6 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 12. Die huis het 3 slaapkamers elk met of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n slaapbank vir 'n kind. Daar is ook 2 badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis. Een van die badkamers is en suite en die ander 1 is 'n volledige gesinsbadkamer. Skuifdeure lei na 'n patio met lieflike uitsigte en 'n privaat swembad. Die huis beskik ook oor 'n binnenshuise kaggel en 'n buite braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg Die huis het 'n koppelpunt vir 'n dekodeerder.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito van R400 vir tweeslaapkamers en R500 vir drieslaapkamers is betaalbaar met aankoms.
Geen groepe, partytjies of geraas word toegelaat nie.
Ons het nie kredietkaartgeriewe nie.
Beddegoed word voorsien, maar nie handdoeke nie.
Let asb. op: Oor naweke is die minimum-verblyftydperk 2 dae en gedurende die Desember-vakansie is dit 5 tot 7 dae. 'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R400/R500 is met aankoms betaalbaar.
Let op die 14 km lange grondpad wat na die instansie lei. Doen asb. navraag by die instansie oor die toestand van die pad voordat jy bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 41 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ou Kaapse Weg, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang