Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondo @ Hlwazini

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is verbode binne die eenheid.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Toegang tot die eenheid is deur Monks Cowl Ezemvelo KZN Wildlife Gates en hierdie hekke is tussen 18:00 en 06:00 gesluit. Daar word van gaste verwag om enige reise met hierdie tye in gedagte te beplan.
Om op enige van die uitgebreide Monks Cowl Ezemvelo KZN Wildlife-staproetes te stap, moet jy 'n permit kry en die Mountain Rescue-vorm invul. Die gashere kan vir jou 'n permit uitreik wat R50 per volwassene kos en R25 per kind per dag en wat slegs in kontant betaalbaar is. Die Mountain Rescue-vorm is in die eenheid se leêr in die sitkamer. Die vorm moet voltooi word voordat jy op jou staptog vertrek en moet by die gasheer gelaat word.
Musiek is streng verbode. Respekteer ander gaste se vrede en rustigheid, asook die voëlgesange en naggeluide.
Vuurwerke en Chinese lanterns is streng verbode aangesien dit 'n ernstige brandgevaar sowel as geraasbesoedeling inhou.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 220
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 220
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 220
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Champaign Valley, 36,6 km vanaf Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52bea025279d8d622d80cde9f700b8da056bebd665fc173695cff082d0dc0f592023ecab137a4e875f903d68034607d3d328?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag (plek vir 4) R600 Champaign Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.051671031534 29.401020768862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang