Audley Rooftops
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
'n Afskrif van die gas se ID moet voorsien word.
Geen geraas en geen partytjies word toegeelaat nie.
Stilte-ure is soos volg:
Sondag tot Donderdag van 22:00 tot 06:00
Vrydag tot Saterdag van 22:00 tot 08:00
Normale inkloktye is tussen 14:00 en 18:00 op die inklokdatum. Gaste moet asb. hul inkloktyd vooraf bevestig, aangesien die eienaars nie op die perseel woon nie. Laat-inklok kan gereël word indien nodig, maar vooraf kennisgewing word vereis.
Uitkloktyd is teen 10:00 op die uitklokdatum.
Audley Gardens is 'n veilige kompleks met 24-uur-sekuriteit en toegangbeheer.
Parkeerplek is tot maksimum 2 voertuie beperk. Motorhuise, groot sleepwaens en kommersiële voertuie kan weens die nou oprit nie geakkommodeer word nie.
Die woonstel is in 'n rustige omgewing geleë en gaste moet asb. hulle bure respekteer.
Troeteldiere word nie in die kompleks toegelaat nie.
Alle skade moet voor vertrek aangemeld word.
Rook is binnenshuis verbode, maar gaste is welkom om op die boonste dek of die hoofslaapkamer se stoep te rook.
Enige onwettige aktiwiteite op die perseel sal tot die onmiddellike beëindiging van die gaste se verblyf lei.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Audley Gardens 17, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang