Rooiberg Lodge
Beskrywing
Dié gerieflike eenhede bied elkeen slaapplek aan 2 gaste. Gaste deel gemeenskaplike badkamers en leefareas wat modern is en goed skoongemaak word. Daar is 'n gemeenskaplike area wat met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kamer het rusbanke, tafels en stoele. Mans en vrouens het verskillende badkamers. Elke badkamer het 8 toilette, 8 storte, 2 baddens en wasbakke. Die mans het 5 urinale. Beide badkamers het shampoo, handdoeke, stort- en badmatjies en hand- en lyfseep en -room.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf. Die gemeenskaplike sitarea het 'n mikrogolf, yskassie en 'n ketel.
Huisreëls
Ontbyt is by die restaurant teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Ontbyt: 08:00 tot 11:00
Middagete: 12:00 tot 16:00
Aandete: 18:00 tot 20:00
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim eenhede bied elkeen slaapplek aan 2 gaste. Gaste deel gemeenskaplike badkamers en leefareas wat modern is en goed skoongemaak word. Daar is 'n gemeenskaplike area wat met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kamer het rusbanke, tafels en stoele. Mans en vrouens het verskillende badkamers. Elke badkamer het 8 toilette, 8 storte, 2 baddens en wasbakke. Die mans het 5 urinale. Beide badkamers het shampoo, handdoeke, stort- en badmatjies en hand- en lyfseep en -room.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf. Die gemeenskaplike sitarea het 'n mikrogolf, yskassie en 'n ketel.
Huisreëls
Ontbyt is by die restaurant teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Ontbyt: 08:00 tot 11:00
Middagete: 12:00 tot 16:00
Aandete: 18:00 tot 20:00
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié gerieflike eenhede bied elkeen slaapplek aan 3 gaste. Gaste deel gemeenskaplike badkamers en leefareas wat modern is en goed skoongemaak word. Daar is 'n gemeenskaplike area wat met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kamer het rusbanke, tafels en stoele. Mans en vrouens het verskillende badkamers. Elke badkamer het 8 toilette, 8 storte, 2 baddens en wasbakke. Die mans het 5 urinale. Beide badkamers het shampoo, handdoeke, stort- en badmatjies en hand- en lyfseep en -room.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf. Die gemeenskaplike sitarea het 'n mikrogolf, yskassie en 'n ketel.
Huisreëls
Ontbyt is by die restaurant teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Ontbyt: 08:00 tot 11:00
Middagete: 12:00 tot 16:00
Aandete: 18:00 tot 20:00
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenhede is bekostigbaar en gerieflik vir beide groepe en individue. Dit bied slaapplek aan 4 gaste met gedeelde ablusiegeriewe en gemeenskaplike areas wat modern en goed skoongemaak is. Daar is 'n gemeenskaplike area met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het banke, tafels en stoele. Die dames en here het aparte badkamers. Elke badkamer het 8 toilette, 8 storte, 2 baddens en wasbakke. Die mansbadkamer het 5 urinale. Elke badkamer het sjampoe, handdoeke, stort- en badmatjies en hand- en lyfwas en lyfroom.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Ontbyt is by die restaurant teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Ontbyt: 08:00 tot 11:00
Middagete: 12:00 tot 16:00
Aandete: 18:00 tot 20:00
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Luukse Suite het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die suite het 'n yskassie. Ander geriewe in die kamer sluit 'n haardroër en kamerjasse in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt is by die restaurant teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Ontbyt: 08:00 tot 11:00
Middagete: 12:00 tot 16:00
Aandete: 18:00 tot 20:00
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié gerieflike eenhede bied elkeen slaapplek aan 8 gaste. Gaste deel gemeenskaplike badkamers en leefareas wat modern is en goed skoongemaak word. Daar is 'n gemeenskaplike area wat met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kamer het rusbanke, tafels en stoele. Mans en vrouens het verskillende badkamers. Elke badkamer het 8 toilette, 8 storte, 2 baddens en wasbakke. Die mans het 5 urinale. Beide badkamers het shampoo, handdoeke, stort- en badmatjies en hand- en lyfseep en -room.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
8 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf. Die gemeenskaplike sitarea het 'n mikrogolf, yskassie en 'n ketel.
Huisreëls
Ontbyt is by die restaurant teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Ontbyt: 08:00 tot 11:00
Middagete: 12:00 tot 16:00
Aandete: 18:00 tot 20:00
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet. Die luukse chalet is vir selfsorg ingerig en bied slaapplek aan 2 gaste. Elke eenheid het 'n kombuisie, sitarea en braaigeriewe. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het lugversorging en 'n kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is by die restaurant teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Ontbyt: 08:00 tot 11:00
Middagete: 12:00 tot 16:00
Aandete: 18:00 tot 20:00
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse tweeslaapkamer-chalet bied selfsorgverblyf en het slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas en 'n mikrogolf ingerig. Die chalet het 'n kombuisie, eetarea en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is by die restaurant teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Ontbyt: 08:00 tot 11:00
Middagete: 12:00 tot 16:00
Aandete: 18:00 tot 20:00
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 70 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R62, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang