Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooiberg Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Kanna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rooiberg Lodge het alle kriteria met lof geslaag. Dankie. Ons verblyf was uit die boonste rakke. Defnitief sal ons 'n opvolg besoek beplan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ons 3de besoek. Sal beslis weer! Pragtige lodge met uitstekende restaurant met baie billike pryse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rona G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vroeg oggend het ons koffie op die stoep gedrink met zebras, bosbokke en rooibos. Ons is vriendelik ontvang en diens is uitstaande. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anmar V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Daar is 'n lekker rustige atmosfeer. Baie lekker, die restaurant maak heerlike kos! Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Floris D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die beste plek om net rustig te verkeer. Regtig, die plek baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beeldskone "gem" in die Klein Karoo. Wat 'n aangename verblyf en warm ontvangs! Dit is die mooiste bestemming. Die plek is skoon en beeldskoon. Die kos is heerlik in die restaurant!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ollie O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Prentjie mooi en waarde vir geld. Ons was 3 vriende op adventure motorfietse en dit was 'n fantastiese ervaring. Ons het in die loftkamers gebly. Dit was ongelooflik netjies en skoon. Die restaurant maak ongelooflike lekker kos en is glad nie duur nie. Die swembad was 'n absolute bonus na ons lang en warm dag. Ek sal dit regtig aanbeveel. Absolute waarde vir geld. Sal sommer binekort weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelis S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

I thoroughly enjoyed my stay at Rooiberg. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Heerlike kos uitstekende diens en verblyf. Heerlik gebly in die eenslaapkamer chalet vir drie dae. Die rustigheid en stilte asook die mooi omgewing was wonderlik. Die Rooibergpas, Calitzdorp en die Seweweekspoort moet vir seker ook op die doenlys wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Seeff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2MWMwNmUxLTE4ZmEtNDg2Yi1iNzJkLTA5NDdiMTU1ZmM1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 Off route 62 Vanwyksdorp 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.727777777778 21.559722222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang